LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cove View B&B | LekkeSlaap
+52

Cove View B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Cove View B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Rudiger F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudiger F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay.

Place was clean, friendly host well received.

Odette B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Odette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie teleurgesteld.

Hulle is 'n B&B maar gee nie ontbyt nie.

Cove View B&B's terugvoer

Hi Odette,

Thank you for your feedback. I did advise you on your arrival that breakfast is available but is not included in the room price. This is clearly stated on the website in the rates section. We will review our online descriptions to ensure that there are no misunderstandings in the future.

Regards,
Greg

Cove View B&B
Suni D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Suni D
Gesin met klein kinders

Bitter teleurgesteld.

Huis het ‘n pragtige uitsig en die kompleks ‘n pragtige strand. Die huis het baie potensiaal, maar is baie vervalle buite en min onderhoud word gedoen. Die kamer waarin ons tuis gegaan het was baie teleurstellend en ek som op as volg: Een kasdeur het geen handvatsel nie. Beddegoed het nie lekker geruik nie totdat dit vervang is. Venster na buite het ‘n film opgeplak en jy kan skaars deursien. Toiletrolhouer is besig om af te val. Verf dop af op sekere plekke. Kamer was baie vol stof en vuil veral onder die bed. Geen air-con en die losstaande waaier het dus die stof nog erger gemaak. Stort deur se film verskilfer. Een slaapkamer kas het ‘n swembad net ingeprop. Hierdie plek is definitief nie op die standaard waaraan ons gewoond is nie. Ek sal nie weer hier tuisgaan of die plek aanbeveel nie.

Pieter W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Gesin met klein kinders

Vriendelik, luuks en pragtige ligging.

Dankie. Baie lekker gebly en het gasvryheid baie waardeer. Baie pragtige woning en ligging.

Cove View B&B's terugvoer

Baie dankie, Pieter. Dit was heerlik om julle hier te ontvang het. Ek hoop om julle weer te sien.

Cove View B&B
Santie M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie M
Gesin met tieners

We had a wonderful stay at Cove View.

We had a wonderful stay at Cove View. Facilities were clean. Klarinda was most helpful. Location and sea view is awesome.

Jl N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was besonderse mooi plek.

Great plek. Alles was perfek.

Anne-marie D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was pragtig.

Die kamer was netjies en skoon. Die strand is loopafstand en pragtig. Gasvryheid was voortreflik. Kan dit enige tyd aanbeveel! As ons weer Oos-Londen toe gaan sal ek daar tuis gaan.

Renato A - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renato A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantasiese ervaring een maal in 'n leeftyd!

Sien die sterre hieronder.

Strydom F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Strydom F
Gesin met klein kinders

Nuut, ruim, lekker met die swembad vir die kinders.

Ons het lekker gebly, maar afronding soos 'n ketel met koffie/tee, ens. in die kamer sou dit perfek afegrond het. Die geriewe was beskikbaar in die kombuis gewees, maar mens voel nie altyd gemaklik as daar ander gaste in die huis is om van die kombuis gebruik te maak nie.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corals-singel 25, Oos-Londen, 5500, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c358490cb7e25abe1252ae4514aa22557795814ecfb7caa564d0afad741a04926fcbd828041e54891de095f2e42e5068708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 25 Coral Crescent East London 5500 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -33.072703895534 27.829301208258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!