Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowey's Corner

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robartsstraat 42, Morningside, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilometer van die IKS af.

Elkeen van die 6 kamers het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. WiFi is regdeur die gastehuis beskikbaar.

'n Engelse ontbyt word soggens bedien en 'n Kontinentale ontbyt beskikbaar op versoek. Die gastehuis se ruim kombuis is ingerig vir selfsorg en daar is 'n hele paar kruidenierswinkels in die omgewing. Aandetes is beskikbaar op vooraf versoek.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Let asseblief op dat gaste slegs toegelaat word om laat in te klok (na 19:00) indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Cowey's Corner
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Robartsstraat 42, Morningside, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cowey's Corner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robartsstraat 42, Morningside, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZTdkZWQ1LTdhYmEtNGIwZi1iZTUyLWIwYzY5MDM0NTY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 42 Robarts Road Morningside, Berea 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -29.842038888889 31.008675