Cozi Corner Self-Catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cozi Corner Self-Catering Accommodation bied akkommodasie in bekoorlike eenhede en dis in Queenstown geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n hele rits geriewe.

Cozi Corner se akkommodasie word aangebied in 3 eenhede wat smaakvol versier is en ten volle gemeubileer is. Die eenhede het slaapplek vir 2 tot 5 mense en dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis. Die geriewe in die eenhede sluit lugversorging, gratis WiFi en TV's met volle DStv in.

Die eiendom het ook 'n gemeenskaplike braaiplek en 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Cozi Corner is binne stapafstand vanaf die casino en hospitaal en daar is oorgenoeg parkeerplek van die straat af beskikbaar.

Cozi Corner Self-Catering Accommodation is net 'n entjie se ry van 'n wildreservaat, 'n gholfbaan en ander binnemuurse en buitemuurse aktiwiteite af.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cozi Corner Self-Catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false