Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozi Corner Self-Catering Accommodation

Slaapkamer vir 2 - Dubbelbed
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en lugversorging. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik oor 'n kombuis met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer-area het 'n platskerm-TV met volle DStv en gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar. Hierdie kamer het slaapplek vir 2 mense en 'n dubbelbed wat oor die tuin- en swembadarea uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Slaapkamer vir 2 - 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met lugversorging en 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Verder is daar 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid beskik oor 'n kombuis met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer-area het 'n groot platskerm-TV met volle DStv en gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar. Hierdie eenheid bied mooi uitsigte oor die tuin en swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid is ruim en dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n slaapbank. Die goed toegeruste kombuis beskik oor 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en ander toebehore.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince Alfred-straat 88, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExNDc5NGJmLTg0ZWMtNGUzZC04YjU4LTU0Yzg5NDhjYjVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 88 Prince Alfred Street Queenstown 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.898158 26.884712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem