Cozumel 114
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Cozumel 114 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Umdloti se strandfront met 'n pragtige uitsig op die strand en die see. Die kompleks is naby gewilde geriewe en besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 kamers 'n see-uitsig bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n aparte badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Al die slaapkamers het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die toonbank het stoele en die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en die wasgoedgeriewe in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Cozumel 114 sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 222
Jaar gelys 13
Ligging
- North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cozumel 114 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom