Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 311

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Cozumel 311
Netheid
2.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Ricolene B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ricolene B
Enkelreisiger

Kuier by Sandbar ongelooflik.

Glad nie veilig gevoel nie. Twee wagte het heeltyd buite op fone gestaan. Daar is karre in diestraat wat strand toe gegaan het. Almal sit voor Cozumel en rook en drink in straat, loop voor karre in dronk. Nee, dan bly ek liewers by Sandbar. Die koppies en borde is nie dieselfde nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Riette K
Saam met vriende

Baie goeie ligging, maar woonstel kort baie opknappingswerk.

Die woonstel is geleë in 'n baie goeie ligging met die strand regoor die pad. Saans is dit baie raserig met dié dat daar 2 restaurante skuins onder die woonstelblok geleë is. Die besige pad voor die woonstel dra ook baie verkeer. Die woonstel self kort baie opknappingswerk sowel as skoonmaak. Ek het ook opgestaan met vreeslik baie bytmerkies oral op my lyf. Ek vermoed daar was goggas in die enkelbed waarop ek geslaap het. Let wel, daar word 'n ekstra deposito van R1500 gevra bo die totale bedrag van verblyf. Daar word ook net een toiletrol voorsien vir die duur van verblyf vir 'n blyplek vir 4 mense. Die verhuringsagentskap se mense was wel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozumel 311 se terugvoer

Ons vra verskoning dat die eenheid nie in 'n tip top toestand was met u aankoms nie. Ons het die eenheid ‘n deeglike diep skoon gegee na u verblyf. Ons verskaf 'n na-ure nommer by u aankoms en as u ons ingelig het oor die bytmerke sou ons u dadelik na 'n ander eenheid geskuif het.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis en word op die LekkeSlaap-webwerf gespesifiseer aangesien sommige gaste ongelukkig sake bederf deur ons reëls te verontagsaam.
Sodra 'n bespreking gedoen is, stuur ons wel 'n bevestigings-e-pos aan die gas wat aandui dat ons slegs die eerste rol toiletpapier verskaf om die daaglikse tarief laag te hou.
Ons streef daarna om ons standaarde in ons eenhede te handhaaf en te verseker dat gaste 'n genotvolle verblyf geniet.

Cozumel 311
Belinda L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Gesin met tieners

Awesome!

Heerlike plek en veilige kompleks. Heerlike strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

Perfek geleë.

Was ideal geleë, kan letterlik oor die pad stap en jy is by die see. Uitsig asemrowend, het elke middag walvisse gesien. Rêrig die moeite werd gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2NjY4NzhlLTJiODctNGQxOS04OWU2LWJiYTg5Nzk0MjcyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.664634960951 31.122249734255