LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cozumel 410 | LekkeSlaap
+14

Cozumel 410

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Cozumel 410
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Juanita V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle eenheid, baie gerieflik, netjies, geleë op strand en loopafstand na restaurante en winkels.

Baie dankie, pragtige, gerieflike eenheid met perfekte uitsig oor see. Ons het lekker gebly en sal die eenheid aan ander aanbeveel, pasop net vir die apies wat kanse vat!

Fercia W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fercia W
Saam met vriende

Die eenheid word geadverteer met 2 badkamers. Was baie ongemaklik vir 4 grootmense om 1 badkamer te deel.

Ons het spesifiek die eenheid gekies sodat ons 2 badkamers kan hê. Daar was ook bedvlooie in die een bed. So, alhoewel die eenheid baie mooi en netjies is binnekant en goed geleë is, sal ek dit nie aanbeveel vir 4 volwassenes nie.

Izalda S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izalda S
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer hier bly!

Johan B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon. Mooi dekor. Pragtige uitsig!

Het ons verblyf daar baie geniet. Pragtige uitsig. Stapafstand van eetplekke af.

Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg Noord 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZmFhZWEwLTNkNzAtNDUxMS05YTgxLTJkZmU4OTNjMjBjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.664633499583 31.122244776582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!