Cozy Corner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cozy Corner is 'n luukse en gerieflike selfsorgwoonstel in 'n stil woonbuurt in die Stilbaai/Jongensfontein-area.

Die eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 3 gaste, ons beveel aan 2 volwassenes en 1 kind onder 8 jaar, en het 'n aparte ingang. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.

'n Kombuisie in die hoek van die kamer sluit 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in. WiFi en 'n TV met DStv word voorsien.

Daar is nie braaigeriewe op die perseel nie, maar daar is 'n rooster wat gaste by die verskeie braaiplekke by Skulpiesbaai en Morris Point kan gebruik wat 2 km weg is. Die woonstel is sentraal geleë naby Fynbos Winkelsentrum en kliniek, 2 km vanaf Stilbaai se hawe en Skulpiesbaai, en net 4 km vanaf Lappiesbaai se strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Cozy Corner sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cozy Corner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za