Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Cozy Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cor W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cor W
Besigheidsreis

Teëls is terrible.

Houthuis. Foto's is nie realisties nie. Huis moet opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Vriendelike diens, alles beskikbaar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese verblyf!

Monique was ongelooflik gasvry en het verskriklik baie moeite gedoen. Die verblyf is gerieflik en goed toegerus en baie gemaklik om in te bly. Die kragopwekker en watertenk is 'n luukse en die verblyf is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evangeline B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evangeline B

Neat and clean cottage.

Lovely intimate cottage with everything you need from cutlery and crockery to firelighters for your braai plus a generator!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Besigheidsreis

Baie veilige plekkie, goeie waarde vir geld en gemaklikheid op sy beste.

Hierdie is werklik waarde vir geld en baie veilige ligging. Jy word baie mooi ontvang en mooi behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Morne. Ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit daarna om jou in die toekoms weer te kan akkommodeer.

Cozy Cottage
Freddy E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy E
Besigheidsreis

Rustig en baie veilig.

Ons is vriendelik ontvang en was baie tevrede met die blyplek. Daar is ook lugreëling in elke kamer en die parkeerplek was meer as voldoende. Ek sal Cozy Cottage aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering! Dit was die grootste plesier om jul te akkommodeer!

Cozy Cottage
Kirsty V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay!

Our host was extremely welcoming, and excellent with checking in on our supplies and needs. The cottage was perfect for a few days work trip. Will return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozy Cottage se terugvoer

Thank you Kirsty! It was such a pleasure to host you!

Cozy Cottage
Gary O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary O
Besigheidsreis

Very pleasant & convenient (above average stay for a seasoned traveler).

Hosts were very friendly, helpful & accommodating. The accommodation offers very private & spacious accommodation in a separate cottage detached from the main house with own private yard and carport with secure parking. A very pleasant stay indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozy Cottage se terugvoer

Thank you very much for your kind words Gary!

Cozy Cottage
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkatstraat 54, Uitkoms Landgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ed1e79851aef87a976a070e1a4bed558a355fec32cb2a294990f97fa04b2b1863c6d9f0afe830ba48bf36b323dc2c26b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 54 Meerkat Street Uitkoms Estate 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.6954851034 23.061110477739