Ceres Akkommodasie by Cozy Cottage | LekkeSlaap
+16

Cozy Cottage

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MacDonald-straat 9, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Cottage in Ceres bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dit is naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die kothuis het lugversorging en is op die eienaar se erf geleë. Daar is slaapplek vir 2 gaste en die oopplan-slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het ook 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Veilige parkeerplek is direk langs die wooneenheid beskikbaar en daar is 'n privaat binnehof.

Slaapplek

’n Bespreking by Cozy Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Cozy Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • MacDonald-straat 9, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MacDonald-straat 9, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO6GGVktpwny5RtXJd0wjbjc9TPHsUoZtc94XSB06ZsG2bRi39c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 9 MacDonald Street Ceres 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.369368301559 19.299429770949
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za