+47

Cozy Cove @ St Helena

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Hull Cresent, Steenberg’s Cove, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cozy Cove @ St Helena is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Steenberg's Cove, St Helenabaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie oulike kusdorpie kan verken en geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die ander kamers gebruik maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n patio met braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Die strand is ongeveer 1.5 km weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Buurdorpe soos Britanniabaai, Paternoster, Vredenburg en Velddrif is maklik bereikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 5 Hull Cresent, Steenberg’s Cove, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Hull Cresent, Steenberg’s Cove, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca9b19fe4e541d4b49362629e285fb9fb13169375c302f33a58a09e36faea624f4b86ffc5ecd0cf443be79f0bf61ef6613f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 Hull Cresent Steenberg’s Cove 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -32.768094285 18.02722878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang