Cozy Garden Hideaway
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Clarendon Road, Parkhill, Durban North, 4501, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Cozy Garden Hideaway is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Parkhill, Durban-Noord. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis tydens hul besoek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Daarbenewens beskik die kamer oor 'n yskassie, nodige eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat patio met sitplek en veilige parkering op die perseel geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met Beachwood-strand ongeveer 4.2 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Rates displayed are on a room only basis.
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. 'n Maksimum van 2 gaste word in die akkommodasie toegelaat. Let asseblief daarop dat daar troeteldiere op die perseel is. Partytjies en harde geraas word nie toegelaat nie. Geen besoekers sonder toestemming nie. Daar is beide gaste en huurders op die perseel, let asseblief daarop dat sekere areas dus verbode is.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |