Middelpos Akkommodasie by Cozy Guesthouse | LekkeSlaap
+9

Cozy Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribbokstraat 7 , Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cozy Guesthouse is in Upington geleë en bied ruim kamers naby die middestad.

Daar is 'n 2-enkelbedkamer met slaapplek vir 2, 'n dubbelkamer en 'n koningkamer, asook 'n gesinskamer met slaapplek vir 4. Elke kamer het lugversorging, privaat ingang, en 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, handdoeke, TV met DStv, WiFi, lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Volledige Engelse of Kontinentale ontbyt is ingesluit en word bedien in die eetkamer of gastekamer op versoek. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek.

Cozy Guesthouse is net 1 km vanaf Mediclinic Upington, 2 km vanaf Kalahari Mall met verskeie winkels en restaurante, en 4 km vanaf Sakkie se Arkie. Upington bied verskeie trekpleisters, soos kanovaar, sonsak-bootvaarte op die Oranjerivier, Kalahari-Oranje Museum en die Oranjerivier-wynkelders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ribbokstraat 7 , Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribbokstraat 7 , Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7qYGXqoUqpJdNORSKjG6Sn5ausvu2RPjk6iVWlpbhbPS4m9bGb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 7 Ribbok Street Middelpos 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-00:00 10:00 -28.4399847 21.2766794
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za