LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cozy Kosmos | LekkeSlaap
+10

Cozy Kosmos

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosman Beyers-straat 119, Kosmos Village, Hartebeespoortdam, 0246, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Kosmos bied gerieflike B&B-verblyf in Kosmos Village in Hartbeespoortdam. Dié B&B het uitsigte oor die dam en het ook 'n swembad.

Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-gastekamers, elk met 'n koningingrootte-bed, linne, badhanddoeke en 'n stort en 'n bad. Elke kamer het ook 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om die swembad op die perseel te gebruik en swemhanddoeke word voorsien. Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Braai-aandete met slaai en nagereg kan ook gereël word.

Gaste kan bootvaart, voetslaan of gholfspeel in die area asook die Aerial Cableway besoek. Hartbeespoortdam is 96,4 km vanaf Johannesburg, 70,8 km vanaf Pretoria en 103 km vanaf Sun City.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bosman Beyers-straat 119, Kosmos Village, Hartebeespoortdam, 0246, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosman Beyers-straat 119, Kosmos Village, Hartebeespoortdam, 0246, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c6dcb04e877ab116bd2033cb6cf408ac293a6d50965a07c2b9b1eb7acfb089b8dfdc2c8091a3201d55f60eb3d8a59a21607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 119 Bosman Beyers Street Kosmos Village 0246 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.733268250043 27.851735257205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!