+15

Cozy Seaside Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Road, Ocean View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Seaside Apartment is 'n bekoorlike en helder ateljeewoonstel in die kusvoorstad Bloubergstrand. Ideaal geleë in 'n veilige woonstelblok met uitsig oor die strand, Seinheuwel, Leeukop en Robbeneiland, bied dit 'n ontspannende en gerieflike basis vir strandliefhebbers, vlieërbranderryers of paartjies.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas en 'n gemaklike rotan-hangstoel, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie. Gaste kan 'n maaltyd by die eetkamertafel met 2 sitplekke geniet, en vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar.

Veilige parkering op die perseel vir 1 voertuig word voorsien. Bloubergstrand, bekend vir sy wit sanderige kuslyn, uitsigte oor Tafelberg en wêreldklas vlieërbranderry-toestande, sowel as 'n verskeidenheid restaurante op die strandfront, is net 'n kort entjie weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Coral Road, Ocean View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Road, Ocean View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9e0e5658a492122870c5c663503a6b956fe9abe37f6888f5cb8373f898ecbf8cb4420c914421cedfae8e122599110011d86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense Coral Road Ocean View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.818421567094 18.475237726025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang