2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - J21 Diepgelegen Farm, Magoebaskloof, Magoebaskloof, 0731, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Crabapple Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf bied op die werkende plaas Diepgelegen, in Magoebaskloof, Limpopo. Die kothuis bied asemrowende uitsigte oor die golwende berge en is ideaal vir diegene wat 'n rustige toevlugsoord in 'n verwelkomende atmosfeer soek.
Die grasdakkothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, induksiestoof, sowel as eetgerei en breekware.
Gaste kan wandelings deur die Woodbush-woudreservaat, roetehardloop, bergfietsry en vliegvisvang in die omgewing geniet.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
'n 4x4 is nodig om toegang tot die plaas te kry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sarena Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- J21 Diepgelegen Farm, Magoebaskloof, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
- Gaste dink Crabapple Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
J21 Diepgelegen Farm, Magoebaskloof, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang