Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle Cottages

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Cradle Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Roxette A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay, wonderful hosts, a place worth visiting.

Wonderful stay with welcoming hosts. This is always our go-to stay when we travel out this way. It is peaceful and clean with beautiful views. It has everything that you need with so many extra touches added to enhance your experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Awesome place to get together with loved ones.

Baie lekker en aangename gaste. Baie mooi plek reg langs lopende rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarné B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks. Netjies. Gerieflik. Goed ingerig. Bedagsaam.

Dit was 'n onverwagse, luukse wegbreek! Oorweeg om terug te keer vir ons wittebrood!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis en omgewing.

Die huis is baie gerieflik en goed toegerus. Pragtige interieur en wonderlike omgewing. Vuurherd met genoeg hout het die koue verdryf. Baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was naby aan die trou venue.

Ronnie het ons verwelkom ek kon nie iets vind in die cottage wat ons gehelp het met WiFi se password nie, selfs die ondervloerse verhitting wat op die advertensie is, kon ek nie vind nie. Dit was bitter koud en warm lakens en elektriese kombers sou 'n aanwins wees. Die sitkamer en slaapkamer het 'n baie gevaarlike trappie wat nie duidelik aangedui is nie. Ek en my man het daar geval en kon lelike nagevolge gehad het, gelukkig het ons net 'n paar blou kolle en gerekte spiere. Ek het ook verwag dat ontbyt voorsien word, maar dit was net kaas, yogurt en 'n broodjie wat in die yskas gelos was met lemoensap. Die beskuit was heerlik saam met ons koffie. 'n Heerlike warm stort en krag tydens beurtkrag was die hoogtepunt. Ongelukkig was daar baie honde poo op die grasperk naby die rivier en moes mens maar mooi trap. Definitief 'n skoon, goeie, gerieflike akkommodasie, gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Cottages se terugvoer

Beste Anita
Ek is jammer dat julle by die trappie na kamer geval het, dit is ’n eerste, ek sal reflektiewe band opsit om dit in die toekoms te voorkom. Wat die Wi-Fi betref is daar nie ’n wagwoord nie, die internet is oop. In my inligtingsepos aan gaste word genoem dat ’n kontinentale ontbyt bestaande uit croissants (nie ’n broodrol), kaas, joghurt, beskuit, graankos en vrugtesap uitgesit word.
Ons bly op ‘n 15ha eiendom en ons het 5 honde, dis nogal ‘n missie om alles op te ruim, maar ons sal ook in die toekoms daarop let.
Weens druk op die kragnetwerk skakel ons nie meer die ondervloerse verhitting aan nie. Die kaggel in die sitkamer maak die hele kothuis heerlik warm, en daar is voldoende hout uitgesit.
Vriendelike groete,
Anita

Cradle Cottages
Michelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage was beautiful and our stay was amazing!

The cottage was fully equipped and so homely. The surroundings are beautiful. The fireplace and heater were a definite bonus in the cold weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Alles het peikfyn verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S
Saam met vriende

A pleasure.

Anita was friendly and helpful, and made sure everything was to our liking. We had ample space, and were highly impressed at the cleanliness and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariëtta O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariëtta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en die mense was baie vriendelik.

Die huisie het als in wat nodig is en baie smaakvol gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F
Gesin met klein kinders

Beautiful setting with lovely cottages.

We were only there for the weekend for a wedding nearby so didn't make use of all they had to offer, but what we did get was absolutely amazing. The cottages are beautiful and spotless. The place is fully stocked with what you could need and the views and garden were magnificent. Overall a really lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P
Saam met vriende

Pragtige, rustige plek. Gaan beslis terug!

Die huisie is goed toegerus. Die tuin is pragtig en goed versorg. Groot bome verskaf skaduwee en die Krokodilrivier loop 'n paar meter daarvan verby. As jy rus en vrede soek in 'n mooi plek, kan ek hierdie plek beslis aanbeveel. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S
Enkelreisiger

Lieflik en rustige plekkie in die Cradle.

Dit was 'n plasier om by Cradle Cottage oor te bly. Die cottage was baie netjie en als wat 'n persoon benodig. Ek hou van die boksiemelk in plaas van daai klein melkies wat 3 drippels in het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil E
Saam met vriende

A very impressive accommodation with great attention to detail.

The hospitality during our stay in your cottage was majorly impressive. The hosts friendly disposition and attention to detail impressed us very much, and we were very comfortable during the time that we spent at the accommodation. We will most definitely recommend the accommodation to anyone that wants a hospitable, comfortable, safe and secure place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker snoesig, privaat en baie goed ingerig.

Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie goed ingerig en perfek geleë aan Rhinolion reservaat en Sterkfonteingrotte. Die plek is ook ideaal geleë vir fietsryers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anita doen baie ekstra moeite om haar gaste tuis te laat voel.

Ons eenheid was baie skoon, netjies en stylvol versier. Linne en handdoeke was silwerskoon en van goeie gehalte. Kombuis was perfek toegerus met absoluut alles wat mens moontlik mag nodig kry. Het baie lekker gebly, beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette J
Gesin met tieners

Beautiful house/cottage. Private and cosy with fireplace.

An extremely large cottage with everything you need in it. Enjoyed our stay. Place very clean and well looked after. Host Anita and her son Ronnie assisted whenever we needed anything. Main bedroom overlooks a river. Grounds extremely well maintained. Just a fantastic place to stay. Beautifully decorated cottage. Felt at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Dis die klein goedjies was ons beïndruk het. Die goedjies in die yskas, die rusks, croissants. Ons het dit nie verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

We enjoyed it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Ons het dit geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H
Saam met vriende

Baie tuis en welkom gevoel!

Weaver Cottage was goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Beslis die geld werk en die klein touches het ons baie tuis en gemaklik laat voel. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sallie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sallie V
Enkelreisiger

Puik!

Wonderlike waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret K

Manna vir jou siel.

Dit was een van die heerlikste naweke, 'n verfrissende belewenis. Die natuur is pragtig, die ontvangs vriendelik en 'n moet probeer vir enige iemand wat in die omgewing moet oorbly. Weereens baie dankie vir 'n heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K

Dit was so 'n groot verassing. 'n Pragtige plek en so rustig.

Hulle het baie moeite gedoen om ons lekker te laat bly en ook baie moeite om in 'n baie onveilige area - dit so veilig as moontlik te maak. Die Cottages is pragtig en ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Fantastiese, klein paradysie!

Anita en Ronald is twee warm, gasvrye, hartlike mense! Dis voorwaar 'n klein paradys met die rustige, vreedsame natuur om jou. Die kothuis was meer as perfek! Klein detailtjies maak dit voorwaar 'n tuiste met meer as wat mens nodig het. Ons het heerlik geslaap, baie gemaklike bed. Hierdie plek sal ek vir almal aanbeveel! Ons gaan definitief terug vir nog van die paradysie! Baie dankie weereens aan Anita en Ronald. Julle is hartsmense! Sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J
Gesin met tieners

Fantasties.

Die plekkie is in 'n baie mooi area/omgewing geleë en is baie skoon en netjies met 'n mooi uitsig en is baie veilig met 'n veiligheidshek, die mense is baie gasvry en het ons verwelkom met aankoms en sleutel. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste F

Ongelooflik lekker.

Baie skoon en netjiese plek. Het in al ons behoeftes voorsien. Het heerlik ontspan. Omgewing pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles goed.

Alles was perfek. Baie mooi plek en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die eienaar was baie behulpsaam en die verblyf is baie mooi en het klomp fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M
Saam met vriende

Beste selfsorgkothuise nog.

Heerlik gebly, mooi omgewing. Kothuise het alles wat mens benodig, gevoel soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and beautiful.

A beautiful place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsaam en pragtig.

'n Pragtige plek om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xanneke B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Xanneke B
Gesin met klein kinders

Baie netjies. Waarde vir geld.

Baie lekker oorgeslaap. Naby aan trouvenue geleë. Skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n plesier om hier te oornag.

Ons het al verskeie kere hier oornag en elke keer voel 'n mens net absoluut tuis met die gasvryheid en vriendelike diens wat mens hier kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel D
Enkelreisiger

Gerieflike oornagverblyf.

Anita was 'n fantastiese gasvrou wat ekstra moeite gedoen het en die verblyf was netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby F
Saam met vriende

'n Fantastiese plek.

Weavers Cottage is een van die plekke wat ek weer en weer sal aanbeveel. Anita se vriendelikheid en bereidwilligheid om te help is prysenswaardig. Die Cottage self is baie smaakvol gemeubileer en daar is niks wat kortkom nie. Ek sal vir seker weer Weavers Cottage bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodorus Z - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodorus Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi afgerond, stylvolle verblyf en baie goeie diens.

Ons was baie beïndruk met die verblyf in geheel, alles was in plek en goed afgerond, ons sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad W
Saam met vriende

Dit is altyd 'n plesier om hier te oornag.

Ons was al drie keer by Weavers Cottage en sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Saam met vriende

Perfect location and accommodation, exactly what we wanted. Excellent hosts.

Could not have wanted for more. Everything was just perfect. Unfortunately our guests left early so had paid for a night we didn't use, but it was worth it. Cosy fireplace, clean, heated floor, little extras in kitchen and lots of space.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging en verblyf, presies wat ons wou hê. Uitstekende gasheer en gasvrou.

Kon nie meer wou hê nie. Alles was net perfek. Ongelukkig het ons gaste vroeg vertrek, dus het ons betaal vir 'n nag wat ons nie gebruik het nie, maar dit was die moeite werd. Gesellige kaggel, skoon, verhitte vloer, klein ekstras in die kombuis en baie ruimte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrika V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker verblyf.

Dit is 'n versteekte "gem", en ons sal vir seker terugkeer! Vir seker van die beste verblyf ooit! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariane F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Weaver's Cottage is regtig 'n wonderlike en skoon plek om te kuier. 'n Naweek is te kort. Baie dankie en ons sal definitief weer Weaver's Cottage besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Besigheidsreis

Baie lekker gebly dankie. Vriendelike mense en netjies en skoon.

Vriendelike mense, netjiese akkommodasie. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met vriende

Baie mooi en netjies!

Het baie lekker gebly. Als was baie mooi, skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome D
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Pragtige plek. Anita het vir alles alles gesorg. Soveel ekstras. Een van die beste plekke waar ons as gesin al ooit gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silas J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J
Gesin met klein kinders

10 out of 10!

Awesome place. Safe, quiet and relaxed atmosphere. Enjoyed every moment of our stay. Very friendly owners. Thank you for a wonderful time at your place, you really went out of their way to make it very comfortable for us. It was just perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M

So much attention to detail. It was a wonderful night over.

I cannot wait to go back. It was such a wonderful opportunity to escape for a night. Sitting by the river with a fire chatting and relaxing. It is definitely a place I can recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H
Saam met vriende

Gesinsvriendelik, gasvry, rustig, veilig, skoon, netjies, goeie ligging, pragtige omgewing, 6 sterre werd.

Dankie Anita, vir hierdie pragtig, goed geleë plekkie met so 'n besondere atmosfeer van rustigheid. So baie geniet, sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Cottages se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet!

Cradle Cottages
Marlette V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette V
Gesin met klein kinders

Dit was pragtig, veilig en baie profesioneel, het baie welkom gevoel.

Die beste plek in Johannesburg om te bly. Sentraal, veilig en geweldig mooi. Baie goeie diens en hulle doen baie moeite. Baie dankie, ons sal weer kom en die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa N

Amazing, oortref alle verwagtinge, waarde vir geld.

Dit is pragtig, daar is niks te kort en oortref alle verwagtinge. Ons sal beslis weer terugkom. Die hoofslaapkamer se uitsig oor die rivier is amazing! Vriendelike diens. Baie dankie Anita.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraai-weg, Erf 19, Zwartkop, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8Y6v8VgexCaadACWa3KDs4NJfcuHZuJIh1aS7DY15WtmZjhcN2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Plot 19, Kromdraai Road Zwartkop 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.989196210437 27.844858323445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem