Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Craighross Castle

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoetziestraat 42, Hornley, Noetzie, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R14 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Craighross Castle is in Knysna in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, strande, voetslaanroetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos Brenton-on-Sea, die Tuinroete, Buffelsbaai en Featherbed Natuurreservaat. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad.

Die selfsorghuis het slaapplek vir 12 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 6 slaapkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, 2 het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 1 het 'n koninggrootte-bed en 2 beddens vir kinders. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, TV-kamer, kaggel, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n stoep in.

Daar is parkeerplek voor die kasteel wat slegs vanaf die strand bereikbaar is. Die openbare parkeerplek bo-op die heuwel wat na die strand lei, kan slegs met 'n 4x4 bereik word.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit visvang, wynproe, begeleide staproetes, voëlkyk, wildritte en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Craighross Castle sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Knoetziestraat 42, Hornley, Noetzie, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R14 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R14 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoetziestraat 42, Hornley, Noetzie, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8807d6ed6f56b9a303b61ed92c9e7080ef210acae663af0ef406d3cff979ecd3ca67ceb043531f848c90147cdc7ded366bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 000 per nag (plek vir 14) 42 Knoetzie Street Hornley, Noetzie 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.079215541358 23.126592736774