LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Craigivar Guest House | LekkeSlaap
+122

Craigivar Guest House

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Craigivar Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tiana K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana K
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig.

Ons het die kort tyd baie geniet. Daar was egter 'n paar klein knaagpunte. Die breekware in die kas was vuil met ons aankoms, en daar was 'n gordynhakkie tussen die laken en matras wat nogal 'n gespook was om uit te kry. Verder was daar nie klagtes nie, en die uitsig is fantasties.

Craigivar Guest House's terugvoer

Hi Tiana,
Ek is vreeslik jammer oor die ongerief en vuil breekware ek sal opvolg ,so jammer dit het gebeur.
Ek bly julle het darem die res geniet.
Groete

Craigivar Guest House
Ziona L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziona L
Gesin met tieners

Thank you.

Kyk na veiligheid van Patio Stel by Wolf eenheid.

Anneline N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N
Saam met vriende

Het vreeslik lekker gebly.

Die borde by die ingang is misleidend en het bietjie aandag nodig. Verder kan ons glad nie kla nie, ons het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer by Craigivar boek.

Anett F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anett F
Gesin met tieners

Onprofessioneel. Nooit weer.

Bespreking was vir gesin van 4. Sou graag foto van kamer se uitleg wou sien. Geen ontvangsarea. Dame wat ons ontvang het was ongeskik en praat slegs Engels. 2 halwe toiletrolle, 2 bekers en slegs 4 suiker. Baie stof, net voorlangs skoon. Bad lek. Vir gesin van 4 is daar nie genoeg handdoeke, maar slegs 2 badhanddoeke waarvan een nog gehang het langs stort en baie vuil was. Ons omstandighede het genoodsaak om slegs 1 aand oor te slaap, maar indien die gastehuis beter was sou ons maklik langer gebly het.

Craigivar Guest House's terugvoer

Baie jammer om te hoor my dame het jou so sleg hanteer, dit is n eerste, en sal opneem met haar.

Dis baie jammer jy kon ons nie dadelik geskakel toe jy daar aan gekom het, en sien unit is vuil ens, dan kon ons dit dadelik opgelos het, want sy moes jou in ons wolf unit gesit het.

Ons het juis die wolf unit vir julle reg gemaak en dus was die loft unit nie voorberei vir julle nie, miscommunication .... ons het juis omdat ons gesien het julle is 4 groot mense besluit ons wolf unit sou beter werk vir julle, dis baie jammer. Julle kon n heel ander ervaring gehad het.

Craigivar Guest House
Marnus P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Voel nie of jy in 'n stad is nie. Rustige atmosfeer.

Rika V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is veilig, netjies en goeie waarde vir geld.

Ons het baie goeie diens ontvang. Ons het onverwags 'n aand vroeër moes inklok. Hulle het plan gemaak om ons te akkommodeer. Dit het ook gebeur dat ons laat eers kon inklok, weereens het hul plan gemaak om ons te help. Sal definitief weer van hul gebruik maak.

Crystal S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal S
Saam met vriende

Baie mooi, maar baie onprakties.

Bietjie ongelukkig, want die eenheid wat hulle vir ons gegee het was baie mooi, maar baie onprakties en nie baie privaat nie. Ek en my man en my dogter en haar man was daar. 1 badkamer bo, wat heeltemal oop was en 1 dubbelbed en 2 stapelbeddens vir kinders, so jy het geen privaatheid gehad as jy moet aantrek of bad nie. Die ander persone moes onder wag tot jy klaar gebad of gestort het. Die ander eenheid was oop, wat meer geskik was, so ek is bietjie ongelukkig oor waar hulle ons geplaas het. My kinders moes die matrasse van die bed afhaal en op die vloer gooi om te kan slaap.

Nico V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike en netjiese verblyf en sal weer tergkom

Sal net graag die rugby wil kan kyk volgende keer. (Beperkte DStv-kanale).

Netta D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netta D
Enkelreisiger

Sowaar verras gewees met die verblyf.

Het baie heerlik daar gebly en was rustig en voorwaar 'n gastehuis wat ek beslis in toekoms weer van gebruik sal maak.

Craigivar Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, ek waardeer dit baie.
Dit was 'n plesier om jou te kon huisves en ons sien uit om jou weer te sien.

Craigivar Guest House
Glenda S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

Well located for our needs. Felt safe and it's a beautiful property. Will probably go again when we need to be in that area.

Thuli N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and private.

I like the place, very friendly staff and the place clinically clean.

Marlene V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige atmosfeer.

Craigivar het aan alle behoeftes voldoen waarna ons op soek was. Dis op 'n rustige en groot terrein geleë en baie stil.

Selest E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selest E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en netjies.

Baie rustige en veilige omgewing, plek is baie netjies en diens was puik!

Craigivar Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde Selest. Ons hoop julle sal weer by ons kom bly as julle in Pretoria is.

Craigivar Guest House
Jaco B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil.

Het dit baie geniet, sal weer daar bly.

Armand V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay at!

I would recommend this very nice place to stay at. I enjoyed it.

Craigivar Guest House's terugvoer

Dear Armand,
Thanks for your kind words, we appreciate your review. We were delighted that Christelle's stay in hospital was shorter than expected. We hope to host you again very soon.

Craigivar Guest House
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAylK9l4hGqN12dNpflBD6rltLfQBs4qd5qSvgiso3bik4GrNxGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 789 Hoewe Road Rietvalleirand 0174 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -25.846282969914 28.273002038029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!