Colesberg Akkommodasie by Crane Cottage | LekkeSlaap
+45

Crane Cottage

147 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Charl Cilliersstraat 3, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Crane Cottage bied rustige verblyf in 5 gerieflike en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na die veranda lei, 'n TV met DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamers word daagliks skoongemaak en skoon linne word voorsien en daar is ook 'n gesinskamer met 'n koningingrootte-bed, slaapbank en bababed.

Daar is 2 selfsorg-eenhede vir groter gesinne, waarvan die 1 slaapplek vir 7 het in 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die ander eenheid het ook 2 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6.

Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer waar ontbyt bedien word. Kontinentale en Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste. Daar is veilige toesluitparkeerplek beskikbaar.

Crane Cottage is stapafstand vanaf 3 restaurante en 'n lieflike geskenk- en koffiewinkeltjie.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 147 resensies vir Crane Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Charl Cilliersstraat 3, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Crane Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Charl Cilliersstraat 3, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2N2IzMTg0LTAyMmYtNDlmZC1iZDNjLWY0NzAxMmZkY2JmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 147 5 1 5 3 Charl Cilliers St. Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.722446168906 25.095064043999
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za