LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crayfish Catcher | LekkeSlaap
+23

Crayfish Catcher

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 8, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Crayfish Catcher is 'n selfsorghuis in Paternoster, 'n sonderlinge vissersdorpie aan die Weskus. Paternoster is 'n gewilde toeristebestemming weens sy Mediterreense atmosfeer, helderblou see, tradisionele vissershuisies en uitgestrekte sandstrande.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens elk. Daar is 2 badkamers met storte. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Buite is 'n terras met 'n tafel en bankies waar jy jou oggendkoffie of 'n glas wyn teen skemer kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Crayfish Catcher sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Crayfish Catcher
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Die Kom 8, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crayfish Catcher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 8, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a84b702d325ff1a4a82b2c3df19ca0a97f99ca942d7111112cc356f368c04085c7eff450289ed5653cc90d69c0b21eba94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 8 Die Kom Voorstrand 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.809235 17.89004
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem