Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crayfish Creek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseb-laan 98, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crayfish Creek is in Langstrand, 'n beroemde kusdorpie in Namibië geleë. Dié kusdorp is slegs 15 km vanaf Walvisbaai en Swakopmund met verskeie winkels en restaurante. Crayfish Creek is slegs 300 m vanaf die strand en ideaal vir 'n gesin, romantiese wegbreek of sakereis.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek vir 6 gaste het.

Elke woonstel het 2 slaapkamers waarvan een 'n dubbelbed en 'n oopplan-slaapkamer met 4 enkelbeddens aan die boonste kant. Daar is 'n gemaklike leefarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n toegeruste kombuis met 'n oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien en die woonstel word een keer 'n week skoongemaak.

Daar is 'n braai-area waar gaste kan ontspan na 'n lang dag in die son of woestyn, asook 'n klimraam vir kinders. Daar is 2 veilige parkeerplekke vir elke woonstel en die hele perseel word omring deur elektriese heining.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Crayfish Creek
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kuiseb-laan 98, Langstrand, 0000, Erongo
  • Gaste dink Crayfish Creek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseb-laan 98, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArIOa1TSMffB3XyYiBFPgYfqY7OY9AfyqgLKg7Btxi6Wjq2oyj5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 98 Kuiseb Avenue Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.817910506206 14.544423222542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem