Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crayfish Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Killarney-straat 2, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crayfish Lodge is in De Kelders, Gansbaai 'n area wat bekend is vir sy pragtige roetes, strande, voetslaanroetes, branderplankry en haaihokduik. Dit is 'n lekker wegbreek uit die stad.

Verblyf is beskikbaar in 2 ruim Panorama-suites en 3 stylvolle, lugtige Atlantic Garden-kamers. Die Panorama-suites is bo en het elk 'n dubbelbed en 'n badkamer-area met spa-bad en 'n stort. Die Atlantic Garden-kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Hulle bied direkte toegang tot 'n verhitte swembad en 'n sandstrand. Al die kamers bied 'n uitsig oor die see, lugversorging, ondervloerverhitting vir die slaapkamer en badkamer, 'n yskassie met voorraad en 'n satelliet-TV met al die sportkanale, flieks en buitelandse kanale, asook 'n DVD-speler.

Die area bied 'n wonderlike geleentheid vir water- en natuurliefhebbers en daar is 'n prentjiemooi voetslaanroete wat direk van die perseel af lei.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Italiaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Crayfish Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reinhard F Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 13

Ligging

  • Killarney-straat 2, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crayfish Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Killarney-straat 2, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f4518235acea63af47cfdc35a5125b7649b785ee107f5cfb189702dd6d9d2b57e7a471b6777cb6693be9a59296335d58130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2 Killarney Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.566337168755 19.355120658875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem