Craylord
Beskrywing
Craylord is 'n groot gesinshuis in Paternoster, 'n klein, skilderagtige vissersdorpie aan die Weskus.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers waarvan 2 en suite is, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitkamer met DStv-toegang teen 'n addisionele koste per dag, 'n binne- en buitebraai-area met 'n dek en sonstoele, en 'n groot grasperk met 'n kollig vir die kinders of troeteldiere om te speel. Die huis spog ook met pragtige see-uitsig vanaf die stoep.
Paternoster is 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling naweekwegbreekplek vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir al sy dierspesies en inheemsheid en dit maak dit 'n spesiale plek vir veldblomme.
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Badkamer
- En-suite
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Klein Kombuis
- Sitkamer
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Vermaak
- Gedeelde DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Craylord gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |