Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cresta Grande

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 530 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 66, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 606 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cresta Grande bied B&B-verblyf in Kaapstad se middestad. Die hotel is ideaal geleë naby 'n rits besienswaardighede, sake- en ontspanningsgeriewe.

Verblyf by Cresta Grande word in gerieflike hotelkamers wat elkeen 2 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe soos 'n lessenaar, kluis, 'n TV, 'n klerekas, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede. Die kamers het skouspelagtige uitsigte oor die stad, op Tafelberg of op Leeukop.

Ontbyt is ingesluit en word in die restaurant op die perseel bedien, wat met plaaslike en internasionale kookkuns en 'n kookstasie spog. Kamerdiens is ook 24 uur per dag beskikbaar. Die hotel bied gratis WiFi, 'n kroeg, 'n gastesitkamer, 'n buiteswembad met 'n uitsig oor die stad, 'n gimnasium, en konferensiekamers om te huur.

Cresta Grande is naby nuwerwetse restaurante, kroeë, winkels en museums geleë. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 20 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Cresta Grande
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Strandstraat 66, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cresta Grande het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 606
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 606
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 530 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 66, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ed794a30d110aedf91f4d3a565db64c9ec0e43d0ebf1675961cb592d064abb5df89c4f1e71299d02b13e4c96797804ec00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 606 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 66 Strand Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.920082987237 18.420910235582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem