- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69 Schilbach Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Crews Inn is 'n bekoorlike selfsorggastehuis in Parys en bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word in 2 kamers met slaapplek vir 2 of 5 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed of 3 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kamer is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die gastehuis gebruik sonkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
John Brandon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 69 Schilbach Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Crews Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Schilbach Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang