Crisp Gastekamers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skoon, gerieflike verblyf in 'n stil singel.

Die gastehuis is stapafstand vanaf die Gehoorsentrum, baie naby Mimosa Mall, Mediclinic, St. Andrews Skool, Grey College en Sportstadions.

Daar is DStv en WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, gebottelde water, en tuisgebakte beskuit in die kamers. Veilige, onderdakparkeerplek is reg langs die kamer beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crisp Gastekamers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]