Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Croc River Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 41, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Croc River Lodge is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier geleë. Die smaakvol versierde lodge is in Komatipoort en het 'n swembad, tuin en braaigeriewe.

Verblyf word in 6 en suite-gastekamers gebied. Elke kamer het 'n yskas, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word en dit word in die gastesitkamer of op die stoep bedien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die lodge kan as 'n geheel met selfsorggeriewe bespreek word.

Die eiendom is 11 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin en 6 km vanaf die Lebombo-grens. Dokters en winkelsentrums is 2 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Croc River Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 10

Ligging

  • Bosbokstraat 41, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Croc River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 41, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd87998f35d3428b6107c883b66d832970ecf85c1b57dd8fc9d640e4c395df610019267da4b46f2646b53eb84b5af521d9787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 41 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.429536921007 31.961460385834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem