Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocodile Bridge Safari Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Crocodile Bridge Safari Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anneli W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved Crocodile Bridge Safari Lodge.

We had a fabulous stay at Crocodile Bridge Safari Lodge. It is the closest you will get to the Crocodile Bridge Gate, which is great. The rooms were very clean and neat and overlooked the Crocodile River. However, the best part was the hospitality offered by the management and staff of the lodge. There is a great swimming pool and a lookout deck right on the Crocodile River. We saw a herd of about 25 elephants pass less than 100m away while sitting on the deck. The food offered was absolutely delicious, proper South African with various braaied (barbequed) meats and really delicious sides.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joggie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and very romantic setup!

Exceptional service and accommodation! We had a pride of 9 lions right next to the camp perimeter one evening and we definitely recommend Crocodile Bridge Safari Lodge for a getaway! It's 200 metres from the Kruger National Park gate and you have a choice of daily drives into the park on a safari vehicle which adds to the experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton D

Lovely rustic Lodge. Stunning setting. Very friendly hosts and staff.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

I couldn't have asked for a better place. The people are extremely friendly with lots of knowledge. Saw hippo, hyena, giraffes and buffalo from the deck with a awesome view of the river. 10/10 would recommend. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-hendrik J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik! Fantasties en baie ontspannend.

Ons het 'n wonderlike eerste huweliksherdenking gehad. Al die mense daar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Van ontvangs af het ons gemaklik en tuis gevoel. Die kos was regtig fantasties. Die uitsig en sonsondergang het ons asems weggeslaan. Kamers is baie netjies en kyk uit op die pragtige rivier. Ons sal defnitief volgende jaar teruggaan. Een vir die boeke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker atmosfeer en mooiste uitsig.

Baie dankie Crocodile Bridge Safari Lodge. Ons het die tydjie by julle vreeslik baie geniet. Die eenhede is baie netjies en goed toegerus, die uitsig is asemrowend en die kos was heerlik. Julle gaan uit julle pad om aan die klein details te dink soos ys te voorsien, nagereg, swembadhanddoeke ens. Ons sal julle beslis weer in die toekoms sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennieta G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennieta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, dis 'n baie mooi plek met baie vriendelik mense. Ons was net teleurgesteld in die aandete, op hulle blad is daar gesê... (Dinner - set menu meals comprising of traditional South African dishes, which would be one of the following: A Braai (BBQ), a Potjie Pot (Stews), a Curry dish, a Lasagne, etc.) Maar ons het elke aand braaivleis gekry om te eet, wat wel lekker was, maar om vir 4 aande in 'n ry braaivleis te geëet het, was nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top-notch

Enjoyed the hospitality and setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taylor G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taylor G

'n Plek waar vreemdelinge familie word.

Ons het ongelooflik lekker gebly! Elke oggend van die eerstes by die Wildtuin in gewees met ons kospakkies. Soveel opwinding by Lodge self met die diere anderkant die draad, ons wou amper nie ingaan Wildtuin toe en dalk iets mis nie. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en trek mens in met stories van hulle lewensreis en ongelooflike resepte vir hulle lekker kos en nagereg! Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Dankie vir ons lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf teen die oewer van die rivier.

Perfekte lodge teen die rivier met n pragtige uitsig! Jy sit op die dek en sien alle wild en voëls. Die ontbyt en aandete is uit die boonste rakke. Bruce en Ilze maak die ervaring ekstra spesiaal met hulle gasvryheid en kennis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anett F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anett F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ongelooflik baie geniet. Die kos was fantasties. Ons sal hulle beslis weer besoek en aan vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crocodile Bridge Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie Anett, dit was vir ons 'n voorreg om jou en Steven te leer ken en is so bly julle het julle kuier by ons geniet. Veilig bly en kom kuier gou weer.
Groete, die span by Crocbridge.

Crocodile Bridge Safari Lodge
Bernadene S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense is baie vriendelik, plek is netjies, ligging is perfek, waarde vir geld!

Mense is baie vriendelik, plek is netjies, ligging is perfek, waarde vir geld! Parkering was veilig, kos was heerlik. Hulle is baie professioneel en laat mens baie welkom voel! Sal beslis aanbeveel en sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en uitstekende gasvryheid. Sal graag weer daar gaan kuier!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en posisie uitstekend!!

Allan en Michelle was uitstekend, voel soos die wildtuin by die huis. Gasvryheid uitstaande, en so ook die kos!!! Sal beslis aanbeveel en weer gaan. Die posisie is uitstekend, letterlik by die krokodil brug. Kwaliteit van verblyf en fasiliteite uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crocodile Bridge Safari Lodge se terugvoer

Liewe Pieter,
Dis fantasties om te hoor dat julle, julle tyd hier by ons geniet het, ons wardeer die terugvoer. Dis ook heerlik om sulke wonderlike gaste soos julle te huisves en ons wardeer julle ondersteuning geweldig baie.
Ons is baie bevooreg met die lieflike uitsig van die Kruger wildtuin en dan ook om so naby aan die krokodil brug te wees.
Ons sien uit na julle volgende kuier, wees veilig en pas julle self mooi op.
Bosveld Groete
Die Span@Crocbridge

Crocodile Bridge Safari Lodge
Gerard Van Zyl V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard Van Zyl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

UItstekend.

Uitstekende gasvryheid en onverbeterlike maaltye

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ongelooflike plek met gasvryheid uit boonste rakke. Die natuurskoon is asemrowend. Dit is basies 100 m van Krugerwildtuin se hek wat dit nog meer spesiaal maak. Niks is te veel vir hulle om jou te help. Ek gaan definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crocodile Bridge Safari Lodge se terugvoer

Ag jitte Andre, baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons het jou en Renett se geselskap vreeslik geniet! Dankie ook vir julle mooi interaksie met al ons internasionale gaste by die vuur en om die tafel.
Kom gou weer asseblief!.
Groete,
Ilse en die Krokodil Brug Span.

Crocodile Bridge Safari Lodge
Esme A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale bestemming indien jy die wildtuin wil besoek.

Ons is gasvry ontvang, kamers gerieflik, skoon en netjies. Ideaal vir groepe of couples wat hou daarvan om saam met ander gaste te kuier. Ons het heerlik saam met al die gaste by die braai en om die groot tafel gekuier. Bykosse wat bedien is was smaaklik! Lieflike uitsig oor die river en wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirk D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Die span by Crocodile Bridge Safari Lodge is fantasies. Ons het laat daar aangekom en hulle het seker gemaak dat ons kon braai. Die saam braai is 'n wenner met smaakvolle bykosse, asook 'n lekker kuier met al die gaste. Die kamers is besonder skoon en netjies. Vir my was die kussings 'n wenner want dit is gewoonlik 'n probleem. Baie Dankie Croc Bridge Span, we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Vriendelike ontvangs en personeel. Die gesamentlike braai en kos was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Issie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Issie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry en pragtige natuurskoon.

'n Pragtige lodge teen die Krokodilrivier met mooi uitsig, pragtige kamers en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanco D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome experience.

Upon arrival we received a warm welcome and immediately felt at home. The people there treated us very nice and I would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray C

Awesome.

Was baie lekker gewees. Baie vriendelike mense en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, fantasties en nogmaals fantasties.

Hierdie is die plek om te bly. Uitstekend geleë. Jy kan maar net by jou tent sit en jy sal al die diere sien. Die eienaars Allan en Michelle asook die bestuurders Bruce en Ilse is enig van hul soort. Jy arriveer as gaste en jy vertrek as vriende. Die gesamentlike braai in die aande was heerlik en die bykosse wat voorberei is was uit die boonste rakke. Ons het teen 'n "sunset drive" besluit bloot om nie die braai mis te loop nie. Sal in die toekoms altyd weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crocodile Bridge Safari Lodge se terugvoer

Beste Willie,

Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons is so bly julle het die tydie by ons geniet en dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle was wonderlike gaste, en nou vriende, en ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,
Die Croc Bridge Span

Crocodile Bridge Safari Lodge
Kobie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvanklik teleurgesteld.

Hengel op die perseel word adverteer maar bestaan nie, WiFi het nie gewerk nie en daar was niemand beskikbaar om te help met bagasie nie. Ligging is ideaal vir toeriste wat Krugerpark wil besoek of net een nag wil slaap. Ek wou graag hengel en moes inry Komatipoort toe en vroeg terugkom omdat die hek vroeg toemaak vir veiligheidsredes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crocodile Bridge Safari Lodge se terugvoer

Beste Kobie,

Ons is so jammer dat ons 'n teleurstelling vir U was. Ongelukkig was die hengel foutief aangewys as op die perseel in plaas van naby gelee. Soos U weet is ons perseel aangelee aan die Kruger Wildtuin, en geen hengel word in die KNP toegelaat nie. Verder verskaf ons gewoonlik 'n afstandbeheer vir ons hek toe aan gaste wat ons laat weet dat hulle graag buite ons hek sluit ure wil in en uit beweeg. Ons het die Hengel misverstand reggestel op die Travelground bladsy. Ons let ook wel op dat U nie te gelukkig was met die lokasie van ons perseel nie. Meeste gaste vind dat ons ideaal gelee is vir uitsig en besoeke aan KNP.

Vriendelike Groete
Ilse Wood
Bestuurder

Crocodile Bridge Safari Lodge
Cizelle V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, vriendelik en fantastiese mense.

Gasvryheid was ongelooflik en almal het jou dadelik laat tuis voel! Sal vir seker weer gaan! Kamers is gemaklik en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herby G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herby G
Enkelreisiger

Fantasties.

Was al voorheen daar en nuwe bestuur het baie veranderings aangebring wat baie meer vir die toeris dit gemakliker maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Gesin met tieners

Fantasiese ligging, waarde vir geld en baie hulpvaardige gasheer en vrou.

Ligging is fantasties - reg op die oewer van die Krokodilrivier en reg by die Kruger Park Krokodilbrughek. Tent-akkommodasie is top notch. Baie vriendelike gasheer en vrou. Veilige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit regtig baie geniet veral om saam met die ander gaste te kuier.

Fantasiese bestuur! Het baie nuwe vriende gemaak en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf!

Ons het oornag by Crocodile Bride Safari Lodge en het die rustigheid baie geniet. Die pragtige uitsig oor die Krokodilrivier en die voorreg om die diere van die stoep af te kon besigtig, was iets besonders! Ons is baie vriendelik ontvang en kan dit voorwaar aanbeveel! Sal beslis weer van die geleentheid gebruik maak! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Baie dankie vir gasvryheid, skoon, netjiese fasiliteite! Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Gesin met tieners

Baie aangenaam!

Wonderlike ontvangs, vriendelike mense wat jou verblyf ekstra spesiaal maak. Plek pragtig, en silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike atmosfeer en kliëntediens. Die plek is besonders geleë en meer as die moeite werd wat finansies aanbetref.

Dit is hier waar jy werklik sielsrus kry. Ek kan hierdie plek vir enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crocodile Bridge Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het dit geniet. Ons is bederf met die mees wonderlikste gaste!

Crocodile Bridge Safari Lodge
Helena S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Ligging baie goed naby Wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en fantastiese uitsig.

Was baie lekker. Het ook 'n baie lekker atmosfeer, kuier lekker saam al die gaste. Oulike idee. Moet wel noem dat die air-con nie lekker gewerk het op die vloer nie. Maar fantastiese uitsig en aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintus S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus S
Saam met vriende

Als was perfek en ons sal enige tyd weer daar boek, baie dankie.

Die bestuur is ontsettend goed en kyk na hulle kliënte. Eerste keer in ons lewens wat als perfek was by 'n lodge. Ons travel baie, maar die keer het ons regtig geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although we didn't spend much time at the lodge, when we were there it was great, we had everything we needed!

Crocodile Bridge Safari Lodge was fabulous, it had exactly what we needed. It had a lovely view and was in a peaceful and tranquil spot in the middle of the bush! We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexis D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic!

We had an incredible visit - every aspect of this establishment met/exceeded our expectations. Well done - excellent job!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys (mp) Z - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys (mp) Z
Besigheidsreis

Uitstekend, Allan en Scott is perfekte gashere.Die sonsondergang oor die Krokodilrivier is uitstekend.

Die konsep van jy bring jou eie vleis braai dit en kry dan bykosse verskaf deur die gashere. Almal eet saam terwyl hul uitkyk oor die rivier. Ontmoet dus mense van oor die hele wêreld wat hier tuis gaan. Ongelukkig was ek die aand redelik siek en kon nie die atmosfeer ten volle saam met almal geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandre D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye diens.

Ek voel dat hierdie 'n wonderlike alternatief is vir 'n kampeerondervinding. Die eenhede is gerieflik en baie netjies. Vir reisigers wat verkies om meer afgesonder te wees van ander, sal dit minder geskik wees. Die eienaars is baie gasvry en dis ideaal geleë vir dagritte in die Wildtuin. Die uitsig is ook baie mooi en die diere besoek die rivier en die omgewing, so die diere-ondervinding is heerlik. Dit is stil en rustig op die terrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Enkelreisiger

Ontspanne atmosfeer en pragtige uitsig!

Die familie-besigheid word baie goed bedryf en hulle skep die geleentheid vir "'n Bring-en-Braai". Gaste bring hul eie vleis en drank en hulle maak die vuur en vrouens verskaf bykosse, regte bring-en-braai kultuur. Heerlik om saam met gaste van ander lande en Suid-Afrikaners oor die Krugerwildtuin te gesels. Baie lekker plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effens ongemaklik.

Bestuur is te opdringerig. Dis nie selfsorg nie. Die gemeenskaplike braai word oorheers deur die bestuurder. Ons het spasie gesoek. Daar is geen spieëlkas of kombuis nie. Die ingang lyk soos 'n skrootwerf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crocodile Bridge Safari Lodge se terugvoer

Good day Johan,

Thank you for your feedback. I am sorry to see that you did not enjoy your stay with us, we try and give our guests the best experience we can. If there are suggestions you can make, to improve your experience, it would be greatly appreciated.

Regards,
Scott

Crocodile Bridge Safari Lodge
Taryn Leigh D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn Leigh D

Excellent accommodation, great location, yummy food.

We stayed 4 days, Michelle and Alan are excellent hosts. They are knowledgeable about the area and animals, and we will definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crocodile Bridge Safari Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind words and good revue. We so enjoyed having you stay with us and love it that you enjoyed our little piece of paradise.. Hopefully we will see you all again soon. Kind regards, Allan & Michelle.

Crocodile Bridge Safari Lodge
Chris B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Die ligging van die plek is fantasties. Ons was gelukkig om te sien hoe 'n jagluiperd 'n impala vang en weer verdryf word deur 'n bobbejaan terwyl ons rustig in die swembad gesit en afkoel het. Die ligging van die plek is ongelooflik want jy kan letterlik al die wildspesies sien sonder om 'n voet te verroer. Die olifante maak jou soggens 4 uur wakker terwyl hulle rustig letterlik meters van jou af hul ontbyt geniet. Werklikwaar waarde vir geld en ons sal weer teruggaan soontoe binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Scott & Kie het ons met die intrapslag laat welkom en tuis voel. Hulle huiwer ook geensins om uit hul pad te gaan om dinge vir hulle gaste te reël nie. Die uitsig oor die wildtuin en rivier was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria O - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ria O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam.

Die uitsig en sonsondergang is pragtig, en die wild wat nuuskierig op en af die oewer loop is 'n bonus. Die ligging is puik omdat dit so naby die Krugerwildtuin is. Ons kan die lodge aanbeveel en ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariecel V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariecel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig is uitstekend!

Tweede keer wat ons hier bly. Die meer private eenheid was baie lekkerder as die eerste keer met die gemeenskaplike kombuis. Maar ons het steeds oulike medegaste ontmoet en lekker gekuier en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will surely visit again.

One of the nicest tented venues yet visited. Warm and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B
Gesin met tieners

Last minute accommodation needs fulfilled to their absolute maximum.

Every single thing surpassed our expectations. Caron was the perfect hostess; the evenings around the fire and communal tables made for much laughter and memories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welma B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Welma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging en wonderlike atmosfeer!

Eienares gaan uit haar pad om dit vir almal lekker te maak. Kuier om die vuur in die aande saam vreemde mense was heerlik. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K
Gesin met klein kinders

Stunning!

One of the best places I have visited to date, neat as a pin, exceptional views of the river, stunning hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, well recieved and accomadated. Would go back any day.

Awesome venue overlooks the Crocodile River in the Kruger Park. We watched elephant, rhino and buffalo grazing from our patio. Waking up to the sights and sounds of the bush, easy access to the Crocodile Bridge Gate as the lodge is less than a kilometer from the bridge. I would recommend the venue any day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tumelo M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tumelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en warm gasheer. Gemak van 'n volledig toegeruste huis, maar in 'n tent.

Scott en sy vrou het ons hartlik ontvang, ons het saam gebraai die aand langs die rivier. Ons het die aand by Crocodile Bridge Safari Lodge oornag op pad na Maputu. Die kamer is skoon, netjies en beter toegerus as die meeste luukse kamers waarin ons al gebly het. Ek sal enige tyd weer by die Walkers oorbly, dit was genotvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie goed en ons sal enige tyd weer teruggaan.

Ons het heerlik ontspan en saam gekuier. Die lodge is baie goed geleë vir dagbesoeke aan die wildtuin. Sal dit vir enige persoon aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geriewe was aangenaam, skoon en vars!

Ek was aangenaam verras met ons aankoms daar. Die eienaar en sy vrou is buitengewoon gasvry en vriendelik. Ons het 'n baie aangename tydjie daar beleef en gekuier asof ons familie is of mekaar al jare lank ken. Ek sal beslis weer daar wil gaan oorbly en dink dit was en is elke sent werd. Dis 'n pragtige plekkie en die uitkyk oor die Kruger Wildtuin en die rivier is absoluut asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect budget getaway and location for Kruger

An absolutely stunning venue with owners who know exactly what you need to disengage from city life. The venue is immaculately clean and serviced on a daily basis. The term assisted self catering is more suitable as the fire is prepared on your behalf as well as salad. You just need to bring your meat and drinks. The tents are of excellent quality and even better than the ones in Kruger. Simply fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neill W - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill W

The most amazing view and relaxing venue with helpful and friendly owners

My wife, myself, and our 29 year old son stayed here for 7 days in 2 "tents", spent 3 of those days in the Kruger and just relaxed the other 4 here. Loved the evening Braais and social gatherings with other guests from all over the world. Caron and Scott made us feel absolutely at home and catered for our every whim. I would recommend this lodge to everyone that wants to chill. The tented accommodation is tops and has everything you need. Make sure you bring your own meat and drinks from day one, but should you forget, they will supply that as well and they also supply side dishes every night for those that stay and braai. Neill. Maurae and Gareth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie goed, dankie! Tien uit tien!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus S

Great

See stars below!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estee S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat n liefde het vir die natuur en wil ontsnap.

Besonderse mense, ongelooflike atmosfeer en n asemrowende ervaaring in die natuur. Dit was gelee naby n verskydenheid van aktiwieteite, maar afgelee genoeg om te vergeet en ontspan. Sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience at Crocodile Bridge Safari Lodge!

Just Three words to describe my experience at Croc Bridge Safari Lodge: Awesome, Awesome, Awesome! My wife and I went there for our first wedding anniversary on the 24th of April 2014. Upon arrival, we were informed that we are placed in one of the deck tent houses overlooking the Croc River. Wildlife and Surrounds: During our first night we could hear hippos, hyenas and lions whilst lying in bed! This was quite special. We spent most our time in the Kruger Park, however upon return to the lodge we were treated to beautiful sunsets where you can watch animals such as Giraffes, buffalo, elephants, impala, wildebeest and rhino(if you are lucky)from the deck of your house.In the morning, the sun lights up the whole embankment, making all animals in the vicinity visible. Make sure to pack some binoculars as well! During our last night at Croc bridge safari lodge, an elephant came up to the fence right in front of our house, approximately 6m from the deck. This was just one of many highlights during our stay. House unit: As I have mentioned, the house is build upon a wooden deck. The shower is overlooking the river, however you still have privacy whilst being in the bathroom so no one can look in. The kitchen is situated next to the tent house on the outside and is well equipped with all the essentials to cook food. The tent house is also fitted with an air conditioner for those hot summer months. The lodge also offer a cleaning service so you can be sure to get a tidy house when you come back from the Kruger Park. People and Catering: The staff and management of the lodge is very friendly and professional. They go out of their way to ensure that you have everything you need. They also like to interact with guests and you feel that you become part of a family when you leave. The catering at the lodge was excellent. I would strongly recommend the breakfast. You have to pay for it extra but it's worth it. Also there are very few restuarants in the Komatipoort area so rather tell the people at the lodge that you would like a braai in the evenings. They make a nice fire and provide side dishes so you only need to bring meat and drinks. You are then guaranteed to have good food and good company. I would like to thank all staff the management of Croc Bridge Safari Lodge for making our stay so special. I will definitely return and recommend your lodge to all my friends and anyone else who would listen. Hope to see you soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B
Gesin met tieners

It was awesome, very awesome!

Relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maryna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien die sterre.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike en rustige ervaring met vriendelike en hulpvaardige gashere/vroue!

Aangename ervaring: rustig, veilig en ontspanne atmosfeer. Vriendelike en hulpvaadige personeel. Die plek is skoon en netjies. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R571, Krokodilbrug, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33c2f7b40f3e63492acc83d0d823874825e3085bb57dc572b6c4a2b14b1144b8fa4d6148741a47577a7046455519203ef3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 R571 Crocodile Bridge Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.365096519712 31.897638291121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem