LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crocodile Nest | LekkeSlaap
+37

Crocodile Nest

66 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Crocodile Nest is op 'n sitrusplaas langs die N4-hoofweg geleë. Daar is heelwat verblyfopsies wat geskik is vir korttermyn- of langtermynverblyf in die Laeveld.

Crocodile Nest is in 'n groot, tropiese tuin geleë en sluit tradisionele rondawels, dubbel- en gesinskamers en netjiese houthutte in. Al die eenhede het en suite-badkamers, verwarmers en waaiers. Van die eenhede het ook basiese kombuisgeriewe. Daar is TV's in die meeste van die eenhede, alhoewel die sein nie altyd sterk is nie. Ontbyt is op aanvraag en teen ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n swembad en groot braai- en onthaalarea. Daar is ook oorgenoeg parkeerplek vir sleepwaens, bote en groot voertuie. Die plaas is omhein deur 'n elektriese heining en 'n uitstekende sekuriteitsdiens staan wag. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Die gastehuis is in die Krokodilrivier-vallei geleë, net 10 minute se ry vanaf Nelspruit.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir Crocodile Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • N4, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Gaste dink Crocodile Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZmQ1ZTViLWVjYTMtNDQyNS1iMzRlLTExYjVhYWJlMGQxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 66 5 1 5 N4 Nelspruit 1207 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.447160801784 30.856667000439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!