Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocodile Ridge Bush Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Bababed kan op versoek voorsien word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Gaste mag nie dooie hout vir braaivleisvuur optel nie.
Moenie rommel nie.
Geen kolligte mag snags gebruik word nie.
Gaste mag nie tussen sonsondergang en sonsopkoms rondloop nie.
Die spoedbeperking op die teerpaaie is 50 km/h en 30 km/h op die grondpaaie.
Maak seker jou braaivleisvuur is dood voor jy gaan slaap.
Gaste mag nie op agterklape of voertuigdakke sit terwyl jy rondry nie.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Ape mag nie gevoer word nie.
Let dat die swembad en kinderspeelarea op gaste se eie risiko gebruik word en gaste word aangeraai om by die reëls te hou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 233, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc24e86ce53106a83117bf1f3ff7c2a51fa88c25350368ad7f4e62e22b4341d10e21bec53bad4da12b4f3379387cb4d37ba0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 233 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.386943037628 31.760589766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem