Mpumalanga Akkommodasie by Crocriver Chalet | LekkeSlaap
+27

Crocriver Chalet

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Crocriver Chalet is 'n ruim selfsorg-chalet met slaapplek vir 6 op 'n plaas in Schoemanskloof.

Dié chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solder met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, en die tweede buitelugbadkamer het 'n stort en kyk uit oor die rivier. Albei badkamer het warm water. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbytoonbank. Die groot sitkamer het 'n TV met DStv en 'n snoesige kaggel.

Die leefarea lei na 'n hout dek wat oor die Krokodilrivier uitkyk. 'n Lapa en vuurput is ook naby die rivier geleë. Daar is nie enige selfoonsein nie, maar WiFi is beskikbaar.

Doendinge op die plaas sluit visvang, voëlkyk, voetslaan en bergfietsry in. Let asb. daarop dat die chalet via 'n 7 km grondpad bereik word en 'n voertuig met hoë grondvryhoogte aanbeveel word.

Slaapplek

’n Bespreking by Crocriver Chalet sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Crocriver Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
  • Gaste dink Crocriver Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
was R1 750
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
was R1 750
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk6X9JVZJYTJJuXVEOGdRuS1jAJFY8tGkjg9Xohx4WjsmebHAu9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, nou Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Farm Sterkspruit Off the R539 9762 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.365508576621 30.494068042331
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za