LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crocriver Chalet | LekkeSlaap
+55

Crocriver Chalet

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Crocriver Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Werner V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel!

Ons het 'n week lank by Crocriver Chalet gekuier, en kon vir seker nog drie gebly het! Daar kom niks kort nie, van gasvryheid, hoe die eenheid toegerus is, die natuurskoon en vir seker die rus vir die siel. Die uitsig oor die Krokodilrivier en die gestroom van die water is selfs meer asemrowend as die foto's en moet vir seker beleef word. Toffie se kuiers was ook die hoogtepunt van die dag, veral vir 'n 4-jarige jong dametjie. Bets, Johan, Emiel en Flora, ons het so lekker by jul gekuier en hoop om jul gou weer te sien!

Charmaine R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Gesin met tieners

One of the most amazing getaways we have ever had.

The unit was spotless, the hospitality amazing and the view breath-taking.

Danie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met tieners

'n Absolute 100%. 10 uit 10 in alle opsigte aan Crocriver Chalet. Beveel dit beslis aan.

Met vele jare se jaarlikse vakansies - nog nooit so 'n juweel (en sy mense) ervaar. Die wooneenheid is 5-ster en baie ruim. Niks, maar niks ontbreek. Uiters skoon en netjies. Soveel meer word aan jou voorsien wat nie van vakansiebestemmings verwag word. 'n Gasheer/-vrou duisend met die mooiste harte (asook hul personeel). Asemrowende natuur reg rondom jou. 'n Stort wat jy nooit sal vergeet. Jy keer huiswaarts herskep, nuut en dankbare harte. Aan alle toekomstige besoekers, neem 'n "doggy treat" saam, Toffie wag daarvoor. Danie, Marina en kinders. NS: Die foto's soos geplaas op die webtuiste is nie 'n druppel van wat op jou wag.

Angelique O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O
Saam met vriende

Dit is 'n stukkie paradys.

Totale rus en vrede vir die siel. Baie gawe eienaars en baie behulpsaam. 'n Mens kuier heerlik.

Esther V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Saam met eggenoot / lewensmaat

One word? Awesome!

Few days there was if we were in another world with nothing to worry about. That is God’s creation.

Crocriver Chalet's terugvoer

Hi baie dankie vir julle bespreking hier by ons klein stukkie paradys.
Ja hier is dit rustig en sonder enige bekommernis. Weg van die wereld daarbuite.
Eks bly julle het dit geniet en is altyd weer welkom.
Groete,
Bets

Crocriver Chalet
Sandra L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met vriende

Breathtaking.

An unforgettable stay in a breathtaking area. Perfect for anyone/group/family seeking a break off the beaten track. Definitely worth a repeat visit, a weekend was not enough for me. This place is beyond expectations.

Crocriver Chalet's terugvoer

Beste Sandra,

Ons is baie bly julle het die verblyf so geniet! Julle is altyd welkom om weer te kom kuier - julle is aangename gaste.

Groete
Bets

Crocriver Chalet
was R1 750
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
was R1 750
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
was R1 750
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcjUqzxrQfKyKWr3Ot3H3PCWpoA2OG8eBw0pJo2tq5ssjuv62VX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750, nou Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Farm Sterkspruit Off the R539 9762 Mpumalanga 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -25.365508576621 30.494068042331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!