+43
Selfsorg in St. Helenabaai

The Nels - Cabins with a View

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 84 Harbour Lights Avenue, Plot 4057 Harbour Lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Nels - Cabins with a View is geleë in St Helenabaai, 'n rustige kusdorpie aan die Weskus. St Helenabaai is bekend vir sy kalm waters en seelewe, en dolfyne en walvisse word gereeld in die baai gesien. Die eiendom is binne maklike bereik van restaurante en kroeë in die omliggende omgewing geleë, terwyl nabygeleë strande soos die Golden Mile geleenthede bied vir strandwandelings, swem en buitelugaktiwiteite.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede, naamlik Die Cabin en Die Cottage. Die Cabin is 'n vrystaande hout-eenheid geskik vir tot 6 gaste. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n oorhoofse stort. Die Cottage is 'n klip-afgewerkte eenheid wat slaapplek bied vir 4 gaste. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n unieke wasbak. Beide eenhede het volledig toegeruste kombuise.

Elke eenheid het WiFi, 'n TV met 'n Smart Box wat Netflix en YouTube bied. Beide eenhede bied uitsigte oor die see en hawe, en elkeen het 'n privaat dek met 'n Jacuzzi, braaigeriewe en buitesitplek. 'n Paar gratis Jacuzzi-tokens word voorsien, met bykomende tokens beskikbaar vir aankoop.

St Helenabaai en die omliggende gebied bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend kajakvaart, perdry en sportvisvang. Gaste kan rustige kuswandelings, skilderagtige uitkykpunte en nabygeleë dorpe binne 'n kort ry-afstand geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marisa S
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies, eienaars is gasvry, ligging is perfek, gerieflike huis. Heerlik gebly, ongelooflike diens, uitsig en geriewe.
Jan 2025
Sonjaa O
Saam met vriende
5.0
Absolute gem in St Helena Bay. We stayed at both Crooked Cabin and Snuggle Inn. New owners have just taken over and although there are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lauren M
Gesin met klein kinders
5.0
Great value with a family-friendly atmosphere and stunning ocean view! Our stay at the Crooked Cabin was fantastic and truly worth the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Raymond P
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ons het so geniet - die gas was baie vriendelik en baie behulpsaam. Julle sien ons gou weer. Dankie.
Jul 2024
Norman S
Saam met vriende
5.0
It was lekker. It was very good and I'll go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leandra Nel & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 84 Harbour Lights Avenue, Plot 4057 Harbour Lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Nels - Cabins with a View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

84 Harbour Lights Avenue, Plot 4057 Harbour Lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7300a01da72b5c517f746019907a04396a1c8d15370ca9a3f10e5a9f17b8acdfe954479fc0504d95ba001183524072cb83b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 125 5 1 5 84 Harbour Lights Avenue Plot 4057 Harbour Lights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -32.753974728591 18.005414307117
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang