+36

Crowned Crane View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Hoek Street, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Crowned Crane View is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in die dorpie Wakkerstroom.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte gedeelde badkamer het 'n stort. Die solderkamer het 4 enkelbeddens. Stortseep, gesigdoeke, handroom en handseep word voorsien, asook sagte handdoeke.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis met 'n elektriese stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser, asook 'n enkelgasstoof om die ketel tydens beurtkrag te kook. Ys, tee, koffie, suiker en versoeter word voorsien. Die sitarea het 'n groot kaggel vir koeler aande en hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word vir die eerste nag voorsien.

Die Franse deure lei na die beskutte dek met 'n ingeboude braai, Weber- en gasbraaigeriewe met 'n stoofplaat vir beurtkrag. Gaste kan die asemrowende uitsigte oor die heuwels en vleiland geniet. Brikette word voorsien. Daar is bordspeletjies, legkaarte en aktiwiteite om klein kinders besig te hou, boeke en tydskrifte, en 'n verkyker om die kroonkraanvoëls in vlug te vang.

Alhoewel daar nog nie WiFi is nie, kan gaste die WiFi in die tuine langsaan gebruik. Tafels, stoele en sambrele word voorsien en daar is ook kragpunte. Gaste mag hul honde saambring indien hul vriendelik is. Daar is genoeg plek vir hulle om te hardloop en speel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chris M
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, gerieflik, goed ingerig en naby alles in die dorp. Baie lekker gebly - baie impressed gewees.
Nov 2025
Sanja C
Saam met lewensmaat
5.0
Die huis is fantasties, daar is aan alles gedink! Die uitsig is soos 'n sprokiewereld. Baie lekker gebly! Die huis is fantasties, daar is aan alles ge...
Sien meer
Okt 2025
Peter B
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay. Home away from home. A beautiful house with a great view. Well-equipped kitchen and nicely furnished. Ideal place ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Yolanda V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was tasmagoorie lekker. Ja, dit was vreeslik lekker. Die plekkie is baie mooi en netjies en eenkant soos ons dit verkies. 'n Plekkie uit die boons...
Sien meer
Okt 2025
Megan P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker ontspan en asem geskep. Baie mooi en netjies. Het lekker ontspan en voel soos huis weg van huis af.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 202

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 64 Hoek Street, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Crowned Crane View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Hoek Street, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dba658ba0e01830cc34e81de551b2e1d3d4f80b20e0319414e76de822976c2db21a712e4eb74aba5ad86b785ab76ddd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 94 5 1 5 64 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355641085762 30.136299508896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang