Croxteth Victorian in Green Point Village

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 6 Sep 2019.

Beskrywing

Croxteth Victorian in Green Point Village is 'n selfsorgmeenthuis in Groenpunt. Dié vakansie-eenheid is naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in en rondom die Atlantiese kusgebied in Kaapstad.

Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 1 enkelbed. Elke badkamer het 'n stort of bad. Die kombuis is goed toegerus om etes voor te berei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis lei na 'n privaat binnehof op die grondvloer. Die boonste verdieping het 'n balkon wat pragtig ingerig is met stoepmeubels, en daar is 'n draagbare braai.

Parkeerplek is in die straat voor die meenthuis beskikbaar. Croxteth Victorian in Green Point Village is naby restaurante, winkels, kroeë en die Groenpuntstadion. Dit is ook 10 - 15 minute se ry vanaf die V & A Waterfront, en Clifton en Kampsbaai se strande.

Daar is 24 uur per dag 'n sekuriteitswag wat na die motors en die huise omsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Croxteth Victorian in Green Point Village sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Croxteth Victorian In Green Point Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 600 per nag (plek vir 5)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 6 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]