Croydon Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kom geniet die vars plaaslug by ons as jy reis tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap op die R56 ... of die Vrystaat via Gariepdam gaan verken. Steynsburg is die ideale verblyf-opsie vir 'n oornagstop!

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede, naamlik Croydon Cottage en The Verandah, wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Croydon Cottage is perfek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, mikrogolf, broodrooster en ketel.

The Verandah is ook perfek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, aparte badkamer met 'n stort en toilet, ketel, mikrogolf, broodrooster, breekware, eetgerei en linne. Die eenheid het sy eie privaat veranda waar gaste kan sit en 'n glasie wyn geniet terwyl hulle oor die tuin uitkyk.

Daar is braai-areas op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, bergfietsry, wildritte, voëlkyk en wildkyk in.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Croydon Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false