LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crystal Lagoon Lodge | LekkeSlaap
+60

Crystal Lagoon Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 197 resensies vir Crystal Lagoon Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elbie L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig en rustige blyplek.

Die personeel is absoluut wonderlik, dra jou op die hande. Die uitsig is asemrowend. Die kamers baie netjies en gerieflik. Ons verblyf was baie aangenaam.

Andre W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, verblyf en diens.

Waarde vir geld en goeie diens. Sal weer daar bly.

Noelene L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The place is absolutely stunning. The views. Omg! Friendly, helpful staff. Only request is that there be bottles of water in rooms. Otherwise we loved every minute.

Brian J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was beslis die uitgawes werd!

Beste ligging, vriendelike diens en kan voorwaar hul aanbeveel!

Sharollene O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharollene O
Gesin met klein kinders

Dit was 'n wonderlike naweek met 'n pragtige see-uitsig en 'n asemrowende kamer.

Dit was my verjaardagnaweek, my man en dogtertjie van 2 jaar oud was met my. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Sal beslis weer in die nabye toekoms Crystal Lagoon besoek.

Ben K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging. Baie vriendelike diens. Voorbereiding van ontbyt was heerlik.

Ons sal weer Crystal Lagoon Lodge wil besoek. Sal ook dit aanbeveel.

Mimi D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mimi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, behulpsaam.

Spesiale versoek was nie korrek deurgevoer a.g.v. kommunikasie gaping nie.

Jakobus J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was puik. Almal was vriendelik.

Dit was 'n lekker wegbreek.

Orna P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orna P
Enkelreisiger

Son, see en saffier!

Mooiste uitsig. Personeel is uitmuntend.

Hannes L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Great gewees om tyd daar te spandeer.

Christiaan B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend met 'n pragtige uitsig.

Perfekte plek om weg te kom van jou besige lewe en uit te kyk oor die see.

Marius S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer gaan!

Ligging is perfek, kamers is pragtig, ontbyt is heerlik en daar is genoeg restaurante in die omgewing. Gholfbaan is om die draai.

Johan L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike lodge om te ontspan.

Beste ligging in Langebaan om die kus te geniet.

Jaun V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Amazing plek. Pragtige, veilige akkommodasie met die mooiste see uitsig.

Max V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne naweek gehad. Pragtige ligging.

Die personeel is baie vriendelik. Dit sou lekker gewees het as die kroeg net die basies drankies kon hê, maar hulle het dit mooi hanteer.

Pieter O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, baie goeie ligging en uitsig.

Jinne - wat 'n mooi netjiese plek. Vriendelike diens, lekker ontbyt, wonderlike uitsig, op 'n privaat swemstrand. Daar is ’n uitsig vanuit die kamers oor die see. Die strand is 2 minute se stap weg. Baie rustige area. Ek sal werklik ook weer daar gaan bly. Terwyl jy stort kan jy tot vir die see kyk. Daar is restaurante met lekker kos net 10 minute se stap by die strand langs.

Bilinda G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bilinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Stel voor dat daar toilet spray, shampoo en opknapper ook in die kamers moet wees.

Johan L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig

Die beste bestemming vir ontspanning met ‘n wonderlike uitsig.

Johan L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Besigheidsreis

Rustige en vriendelike atmosfeer

Wonderlike ligging met vriendelike staf en rustige atmosfeer.

Marisa S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa S
Saam met vriende

The view from the room/bed was outstanding.

The view from the room was amazing. Easy access to the beach and it is located in an access controlled area so I felt very safe as one of 2 woman staying there.

Leon G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, en puik, baie gasvry, modern en skoon

Gelee op die strand en die uitsig oor die see en die strand is asemrowend , sentraal gelee, en loop afstand van restaurante op die strand , ons verblyf was net n plesier

Gerritt P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerritt P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging, baie lekker gebly

Sal die plek defnitief aanbeveel, was baie lekker gewees.

Francis S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Alles was net baie aangenaam, vriendelike diens, skoon kamers.

Talita L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, alles bittter mooi en netjies.

Sal vir seker weer daar bly, alles is baie mooi en netjies.

Estelle E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Pragtige uitsig, pragtige strand, vriendelike mense.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Breathtaking!

Beautiful view, stunning beach, friendly people.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charmaine W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeymoon-suite 4, lekker ruim vertrek. Pragtige uitsig en privaat "balcony".Stort is bietjie te oop, 'n stortgordyn sal wondere verrig.

Veiligheid is wonderlik.

Danie R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend vir prys betaal.

Ontvangspersoneel nie op pos nie. By uitboek moes sleutel by kombuispersoneel gelaat word. Reels ontbreek - geraas deurnag. Ontbyt is goed. Rekords nie op datum nie - by aankoms is ons meegedeel dat uitstaande bedrag betaal moet word, terwyl ons skriftelike bewys van volop betaling moes toon om sleutel te kry.

Francois S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig!

Heerlike naweek. Heerlike ontbyt en alles baie netjies en goeie diens.

Johan M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese plek, sal beslis weer besoek.

Vriendelike diens, vriendelike mense, pragtige uitsig, kamers baie skoon en netjies.

Christie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met vriende

Lekker.

Crystal Lagoon Lodge is goed geleë. Dit was heerlik om oor die see uit te kyk en te gaan stap langs die see. Veilige plek.

Dewet S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons was mal oor ons verblyf in die lodge, die ligging was perfek en die personeel was uitstekend en het ons tuis laat voel. Sien uit daarna om binnekort weer te gaan kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely awesome.

We loved our stay at the lodge, location was perfect and staff were excellent and made us feel at home. Looking forward to visiting soon again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ilze S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig met die bekoring van die breek van branders.

Die kamer was pragtig met 'n lieflike uitsig op die strand en die gedruis van die see. Die diens was goed en portier het al die baie tasse help dra die trappies op. Die lodge was 'n lus vir die oog. Ons sou egter 'n eenheid verkies waar die kombuis geriewe bietjie meer was. Dalk 'n mikrogolfoond en groter toonbankie. Die duvet het al beter dae geken en kan vervang word. Verder was als netjies en gerieflik.

Tanya V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweekwegbreek-ervaring!

Asemrowende uitsig! Vriendelike kliëntediens. Baie skoon en netjies! Ons sal vir seker weer 'n naweek hier kom spandeer!

Hendri V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar kliëntediens tydens ontbyt kan verbeter.

By beide ontbyte was daar nie van die ontbyt-items beskikbaar nie en moes daar eers voor gevra word voordat dit bedien was, bv. vrugte/jogurtkelkie, lepels, brood ens. Vriendelike diens, maar kon geen toesighouer sien nie. Kliënte behoort nie te vra nie, daar behoort pro-aktief opgetree te word.

Louise W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelike personeel.

Vriendelike personeel en goeie waarde vir geld.

Johan L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste verblyf op die Weskus.

Crystal Lagoon Lodge bied gasvryheid en 'n hoë standaard van gerief teen 'n bekostigbare prys. Ones sal beslis weer daarheen gaan.

Julene O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing uitsig, stunning kamers.

Vir kwaliteit van verblyf en kamers sal mens goeie ordentlike vere kussings waardeer, kussings was glad nie kwaliteit nie. Ontbyt was koud en glad nie smaaklik nie. Sal voorstel op warm ontbyt per bestelling te maak en net vrugte, yogurt en ontbyt pap as buffet te bedien. Anders was dit baie mooi, skoon en diens was vriendelik.

Lenchen A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenchen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Crystal Lagoon is lekker op Calypso Beach geleë en ons kamer het 'n see-uitsig gehad. Vir die prys sal jy egter verwag lugversorging sal ingesluit wees in die kamers.

Adriaan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en baie skoon. Diens uitstekend.

Die plek is op net die regte plek. Baie goeie diens ontvang. Net een aspek wat pla is dat die deur van die kamer oopgemaak moet word om regtig wind / vars lug deur die kamer te kry. As jy by die see is wil jy die seelug ruik en voel.

Coenie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, alles en nog meer as verwag.

Baie lekker. Alles soos verwag.

Adeelah W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeelah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese naweek weg.

Ek sal beslis weer vir Crystal Lagoon Lodge besoek. Ons het n wonderlike verblyf gehad. Die diens was uitstekend en eerste klas. Die atmosfeer en ligging was baie goed en daar is baie besienswaardige plekke wat 'n mens kan besoek.

Heidi F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf en smaaklike ontbyt.

Alles was netjies en skoon. Baie lekker gebly en sal enige tyd weer daarheen gaan. Ons het net een probleem gehad: die suigwaaier in die badkamer het nie gewerk nie en die dame by ontvangs het ons meegedeel dat daar op daardie stadium niks daaraan gedoen kan word nie. So ek wil dit net onder julle aandag bring vir ingeval sy nalaat om dit aan te meld. Ook jammer hulle adverteer veilige parkering, maar daar is gesê ons moet ons motor buite parkeer.

Alida H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida H
Besigheidsreis

Gemaklik en baie rustig.

Dit was regtig baie lekker om nou al twee keer by Crystal Lagoon Lodge te oornag. Personeel is baie gasvry en vriendelik. Lekker rustige atmosfeer in eetsaal met musiek en die see. Sal beslis weer daar oorslaap.

Margaret M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location - sit in bed watching the sea!

The room was large and our views were really special. A spacious open bathroom with a big bath and walk-in shower. We have stayed before in another room which was cramped, with a small, damp bathroom, so it is clearly important to get a good room. Note that the stairs are steep, without handrail in sections and there is no lift. We weren't offered someone to carry our suitcases up. So I wouldn't recommend this to anyone who would struggle with that.

Marne B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Ons kamer het 'n pragtige uitsig reg op die strand gehad. Alles was netjies en skoon.

Ivan W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf met heerlike ontbyt.

Die eenhede is pragtig. Baie netjies en skoon met die mooiste uitsig. Dit is ook net 'n paar tree dan is jy op die strand. Die ontbyt wat hulle bedien is heerlik met 'n verskeidenheid van items om van te kies.

Heuer Pianos C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heuer Pianos C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig!

Pragtige uitsig en baie vriendelike personeel!

Megan J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Megan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, underwhelming customer service.

My husband and I spent our wedding night here. The pictures on the internet must be from years back as now the area around is quite built up which does take away from it a little bit. I would have appreciated a personal touch or greeting of some kind on arrival, or in the room as we booked it for such a special occasion. However, it was clean and did have a beautiful view. We had to skip breakfast as we met with friends and family for a good bye breakfast elsewhere so can't comment on that. Might visit again just for the stunning view, but this place unfortunately lacked atmosphere/hospitality/warmth in terms of customer service that I have gotten used to from other places.

Jaco M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles was netjies en skoon, die geriewe luuks en die uitsig asemrowend.

Lindsay W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindsay W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unbeatable view.

The accommodation was satisfactory, however new linen and beds are needed, the duvet inner was so clumpy and uncomfortable and the mattress can do with being replaced. The breakfast was a complete disaster having standing around for 10 plus minutes not being approached by anyone to explain how it works. No filter coffee, had to go ask for tea to be brought out, no breakfast left, had to wait for it after 20 mins. It seems its a first come first serve basis and if it's finished you have to wait for them to make you eggs and bacon and no offer of filter coffee. It completely ruined the whole experience. Staff is utterly unprofessional and unfriendly. Seems as though location and views should be all you pay for.

Marijke C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Ons het baie lekker gebly by Crystal Lagoon Lodge! Die mense is baie gaaf en behulpsaam, en die kamers baie netjies en skoon. Ons gaan definitief weer terug!

Embre B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Embre B
Saam met vriende

Uitstekende ervaring.

Reg op die strand geleë. Pragtige, netjiese kamers. Oorgenoeg parkering beskikbaar. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

Leani B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik - so rustig en mooi! Ons sal sonder twyfel weer Crystal Lagoon Lodge besoek!

Ons kan regtig net komplimente gee oor ons verblyf by Crystal Lagoon Lodge. Die kamer was mooi en netjies, die uitsig was beeldskoon, die atmosfeer is lekker rustig en die ontbyt was heerlik. Ons sal vir seker weer teruggaan!

Abeda R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abeda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die beste ervaringe.

Ons verblyf was ’n rêrige plesier. Die strand was skoon en veilig. Die kamer by Crytal Lodge was ook hemels.

Ashley H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Had an awesome stay. Friendly staff, neat rooms. Will be back soon.

Nadine V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Dit was die 3de keer sedert Des 2014 wat ons by Crystal Lagoon gebly het, en ongelukkig het ons gevind dat die algehele gevoel van hulle diens, kos en kamers afgeneem het. Die kamer is steeds pragtig met ‘n wonderlike see-uitsig, maar Crystal Lagoon is baie meer kommersieel, en het die ‘personal touch’ met hulle kliënte verloor. Ontbyt was elke oggend min of meer dieselfde spyskaart, en variasie sou lekker gewees het. Ons het op die 1ste vloer in die wittebrood-suite gebly, wat reg bokant die eetplek buite is. Jy het baie min privaatheid en mense wat in kyk in jou kamer in. Met die nuwe ontwikkelde huise langsaan Crystal Lagoon, kan hulle meer privaatheid op die stoepie buite probeer bied. Vir die prys wat mens betaal, sal dit beter waarde vir geld wees as hulle minimale selfsorggeriewe in jou kamer sit. Ons het die see-uitsig, en strand voor die lodge die meeste van alles geniet.

Adelaide H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adelaide H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig. Die view was baie baie mooi!

Die foto's op die internet moet opdateer word aangesien daar baie ander geboue rondom is en dis nie alleen soos gesien word op die internet nie. Daar is baie min parkering en dit maak dit baie moeilik aangesien jy nie jou eie parkering kry soos by baie ander plekke nie. Jy moet enige een kies wat oop is en indien dit vol is moet jy jou motor buite parkeer.

Ilze V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning stunning stunning plek!

Stunning stunning stunning plek met awesome staf en diens. Definitief waarde vir geld met heerlike ontbyt. Lieflike ligging. Kamers is luuks, lieflik met awesome view. Sal definitief hiernatoe terugkeer en beveel dit aan vir enigeen wat 'n lekker wegbreek wil hê.

Dr. Cornelis B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Cornelis B
Besigheidsreis

Perfekte ligging en mooie kamers. Goed ontbijt in een restaurant met een mooie stoep met uitsig op see.

Vir mijn doel vir verblijf in Langebaan perfekte lokasie. Aan die strand met 'n goeie en veilige parkering in die garage. Goeie verhouding waarde naar prijs.

Tania B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Het in die Honeymoon Suite gebly vir ons huweliksherdenking. Dis absoluut pragtig - die uitsig en met die klank van branders. Wou nie teruggaan huistoe nie. Enige negatiewe kommentaar is dat die ontbyt nie so fantasties was in vergelyking met vorige plekke waar ons oornag het nie.

Anzel R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzel R

Die ligging is ideaal en 'n perfekte wegbreek vir 'n naweek.

Maklike toegang tot die strand, lieflike uitsig oor die lagoon en die ontbyt was heerlik. Daar is selfs 'n klein yskas was lekker is om wyn koud te hou.

Anthonie D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig.

Die kamer was baie gerieflik alhoewel die yskas nie gewerk het nie en water gelek het. Die view maak op vir alles. Die plek het baie potensiaal, maar benodig beter bestuur.

Anita B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, goeie diens, hulpvaardig en dit was heerlik om daar te bly.

Ons het heerlik gekuier, niks was vir die personeel te veel moeite nie.

Gershwin G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gershwin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat die Langebaan omgewing wil ondervind. Ek sal definitief weer wil gaan.

Elizma M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, ons gaan defnitief weer.

Uitsig fantasties. Diens ongelooflik. Ons wil net weer gaan.

Cindy W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel.

Baie netjies en skoon. Het Baie gemaklik gebly.

Hans U - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans U

Baie lekker verblyf in Langebaan!

Oor die algemeen het ons lekker gebly by Crystal Lagoon Lodge. Klein kritiekpunt is dat daar in 1 van die kamers geen handdoeke voorsien was nie. Mens verwag beter by hierdie tipe verblyf.

Johan E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en uitstekende diens met toelating vir ons spesifieke behoeftes as ’n groep van 8.

Sien gradering.

Charles V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was goed.

Verblyf was billik. Die diens was gemiddeld. Die kamers is skoon en netjies.

Werner V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Puik verblyf, baie goed geleë.

Melanie C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Lekker ontbyt.

Kamer is goed toegerus. Baie skoon. Pragtige uitsig. Sitplek in die kamer en balkon is baie beperk.

Johan M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gewees.

Gaan definitief weer besoek.

Nathan V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Lieflik, klipgooi vanaf die strand en winkels.

Wesley B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great views with perfect location.

A stunning place with great views. So peaceful listening to the ocean. The garage was a bit tricky to park in. But overall, a lovely overnight stay.

Sonet B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en die plek is baie netjies. Onbyt is van uitstaande gehalte!

Ons sal baie beslis weer hier kom bly. Daar kan net aandag gegee word aan die klein haardroërs (blaas net koue lug). Ons gaan definitief julle plek aanbeveel. Jul ontbyt was van uitstaande gehalte. Die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Jason T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Jacqueline S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Ons het lekker gekuier! Ons kamer view was asemrowend, die staff baie vriendelik en behulpsaam - het werklik 'n tree verder gegee vir ons gemak. Die kos eersteklas, en kamers baie luuks.

Wilma S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Die verblyf, die uitsig alles was heerlik. Die ontbyt moet spesiale vermelding kry!

Beyers E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Crystal Lagoon Lodge is goed geleë en baie veilig. Baie gasvry en hulpvaardig. Ons sal vir seker weer daar bly!

Annotashe W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annotashe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die verblyf was ongelooflik. Baie rustig. Die personeel is ook baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer kom kuier. Baie dankie Crystal Lagoon Lodge vir julle goeie diens.

Jody Nicole S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties met mooiste view ooit.

Was baie lekker. Breakfast was baie lekker en die view was awesome.

Lorne M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer terug wees.

Ek en my man was op ons wittebrood daar. Ons het die tydtjie baie geniet daar.

Andreas M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas M
Enkelreisiger

'n Baie lekker plek om 'n nag oor te bly.

Ek het vir die half-marathon gegaan en dit was 'n baie lekker plek om vir 'n nag oor te bly. 'n Mens hoor die see baie duidelik buitekant en die uitsig was baie mooi.

Francois C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Baie leker gebly.

Baie veilig en rustig. Ek like dié plek .

Michele K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning!

Lieflike plek om te ontspan en die pragtige uitsig oor die strand te geniet. Vriendelike personeel en sal beslis hierdie plekkie aan vriende en familie voorstel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely stunning!

Lovely place to relax and enjoy the beautiful view and beach. Friendly staff and will definitely recommend this place to family and friends.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jurgens L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most amazing views.

Great view from the room with easy access to the beach. The bed was very comfortable and the breakfast in the morning was really wonderful. I would highly recommend this establishment to anyone. Its also walking distance from the Boesmanland-plaaskombuis wedding venue.

Daniel Lourens V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verblyf, en diens van al die personeel was baie goed. Die ontbyt was ook heel aangenaam. Die bouery (bouprojek) langs ons gebou was beslis 'n faktor wat steurend was.

Ons het ons verblyf daar baie geniet. Die fasiliteite was mooi skoon en gerieflik. As gaste het ons die bouery ('n bouprojek) reg langs die gebou as minder aangenaam ervaar. Ons verstaan dit is 'n projek wat gedoen moet word. Omdat ons self elke dag met bouprojekte te doen het, het ons dit nie verwag tydens ons vakansie nie. Ons sou moontlik elders bespreek het. Let wel, ons kla glad nie; stel net voor gaste word daarvan verwittig tydens besprekings.

Katje G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katje G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en luuks!

Baie dankie Crystal Lagoon Lodge! Ons het ons tydjie daar baie geniet. Ons sal definitief aanbeveel vir enige iemand.

Madeleine B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende wegbreek op perfekte plek!

Ons het twee nagte oornag vir ons 1 jaar huweliksherdenking. Die uitsig is so mooi en om elke aand met die geluid van branders te gaan slaap hemels! Sal definitief weer wil gaan!

Gretha F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik gewees.

Mooiste uitsig van gastehuis se stoep af. Lieflike strand om op te stap en naby Langebaan en Club Myconos. Heerlike ontbyt.

Simon A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig! Heerlike ontbyt!

Baie behulpsame personeel, pragtige ligging, baie oulike kamer met 'n fantastiese see-uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Emma B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig! Heerlik gebly.

Pragtige uitsig! Heerlik gebly. Kan Crystal Lagoon Lodge verseker aanbeveel vir 'n rustige wegbreek!

Salome V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V
Saam met vriende

Uitstekende ligging.

Die enigste probleem was die bouer langsaan wat vroegoggend geraas het.

Etienne M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie lekker gebly nie! Soek vir ander plekke.

Ons het vier aande oorgebly. As ek geweet het wat ek nou weet so ek by 'n ander plek bespreek het vir daai prys. Die kamers is baie kleiner as wat op die foto's verskyn. Ons kamer se stort se drein was verstop op die eerste dag. So toe loop al die water oor die vloer uit. Hulle kon ons toe na 'n ander kamer toe skuif. Nadat ek gesê het ek wou uitboek. Daar is geen lugversorging in die kamers nie. So laatmiddag bak die son jou uit die kamers uit. Die kamers met die view. Wanneer die wind optel kan jy nie op die patio sit nie en ook nie die deure oop los a.g.v. die wind. En daar was 'n troue terselfde tyd aan op dag drie. So 'n mens kon nie rustig wees op die patio of dek nie. Beste van al was dit was ons wittebrood. So ons het maar so min as moontlik tyd try spandeer daar, gelukkig was daar baie om te doen in Langebaan en die ander Weskus dorpies.

Liana S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S
Enkelreisiger

Baie lekker gebly dankie!

Ontbyt was ook heerlik. Baie dankie vir alles. Sal weer daar kom bly.

Clint F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clint F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location. Stunning views. Excellent service.

This is about the 7th time returning over the last few years. The location is excellent with restaurants close enough to walk to but far enough away not to be noisy. The views are amazing. The service and breakfast also very good.

Liani S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Pragtige ligging, heerlike ontbyt en gawe personeel!

Marnie V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig!

Ons het in die honeymoon suite gebly. Asemrowende uitsig! Gemaklike bed met genoeg kussings van goeie gehalte. Vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt! Ons het die verblyf terdeë geniet! Kan dalk 'n lekkerder stoel/bankie op die balkon sit sodat mens die uitsig kan geniet terwyl mens 'n glasie wyn drink - die houtbankie is redelik ongemaklik! Anders as dit sal ons beslis weer 'n besoek wil aflê asook vriende en familie verwys!

Sandra F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die view is stunning! Ek sal dit weer en weer gebruik.

Keith D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Dis 'n skat, het dit geniet om by Crystal Lagoon Lodge te bly, stapafstand van die strand en restaurante. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Ons sal beslis weer gaan. 'n Kroegie opsie in die kamer of eetarea sal die plek nog beter maak. Dit is 'n awesome plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely awesome!

What a gem, absolutely loved staying at Crystal Lagoon Lodge, walking distance to the beach and restaurants. Friendly and helpful staff. Will definitely be back. A mini bar option in the room or dining area would make the establishment even better. But overall absolutely awesome place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Clinton H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 1 van die beste paar aande ooit met daardie uitsig.

Ek wil almal net bedank by Crystal Lagoon Lodge. Dit was die beste ervaring met die beste diens en dan die view was stunning. Sal definitief terugkom en wens ons kon langer bly. Wou graag maar hulle was vol bespreek.

André C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, beter as die beste.

Baie netjies, skoon en mooi. Beslis weer op my volgende vakansie.

Johan K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Baie mooi en wonderlike uitsig!

Mal oor die verhitte handdoekreling!

Elizabeth B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Ons het ons verblyf hier baie geniet, kamers baie gerieflik, uitsig is fantasties, diens uitstekend en ontbyt heerlik. Sal definitief weer hier oorbly.

Peet B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Geen fout met akkommodasie, personeel vriendelik en hulpvaardig.

Madene K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis plus die omgewing en uitsig gee vir jou die gevoel van 'n ander wêreld waar jy jou negatiewe energie kan afskud.

Die dekor in die gastehuis is opvallend en met sorg uitgekies. Die vriendelikheid van die personeel het nie ongesiens verbygegaan nie.

Anri Alycia M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri Alycia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Ons het ons verblyf terdeë geniet. My 25ste huweliksherdenking was een genotvolle tyd wat memories nagelaat het. Dankie vir die meesters agter die reëlings,my die mooi kinders. Dankie julle ons waardeer dit opreg. Ons kamer was fantasties versier met lekkernye en sjampanje so na my smaak. Die kalm see-uitsig is asemrowend. Sal weer kom. Baie dankie vir die wonderlike diens en vriendelikheid van Crystal Lagoon Lodge. Plek naby baie winkels en plekke om te besoek. Nogmaals dankie!

Kobus S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Gesin met tieners

Asemrowende ligging met pragtige uitsig oor die baai!

Aangename verblyf, maar nie aanbevole vir gaste wat moeilik trappe klim nie! Pragtige uitsig oor Langebaan! Modern toegerus, groot kamers. Veilige omgewing, ideaal vir stap! Goeie ontbyt in 'n pragtige lokaal terwyl jy jou verlustig aan die natuurskoon!

Stacey E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en tydloos.

Ongelooflike mooi see-uitsig! Lekker ontbyt! Veilige parkeerplek (toegesluit in garage)! Skoon en mooi kamer en badkamer!

Neil D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Beautiful, enjoyed the stay even though it was a short one.

Isabella W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig oor see.

Baie moderne en netjiese kamers.

Marlize C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize C
Enkelreisiger

Fantasties!

Dit is die tweede keer dat ek daar bly en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is baie netjies en skoon. Sal weer daar bly wanneer ek Langebaan besoek. Baie dankie!

Carla V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf!

Sal Crystal Lagoon Lodge vir enige een aanbeveel. Waarde vir geld en netjies. Pragtigste uitsig vanuit kamer! Omgewing is veilig en beveel dit aan om buite te gaan stap op die voetpaadjie. 10 uit 10!

Elmien A - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het ons verblyf by Crystal Lagoon Lodge baie geniet en sal dit definitief aanbeveel!

Frikkie K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike lekker en sal weer gaan.

Veilig, vriendelik en skoon.

Flokkie K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flokkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location!

Front of house staff need to be visible at breakfast.

Corne D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik!

Die diens was baie goed gewees. Personeel baie vriendelik en altyd behulpsaam. Kamers is baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet en sal Crystal Lagoon Lodge vir enige iemand aanbeveel.

Matt V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Uitstekende ligging, goeie diens, kan dit aanbeveel.

Natasha H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie ervaring.

Goeie kliëntediens.

Sandra V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi!

Die uitsig was die beste! Ontbyt was heerlik en baie. Ons het lekker gerus en ontspan.

Teresa L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa L

Fantasies!

Ons het die Crystal Lagoon Lodge bespreek vir my dogter se troue. Die wittebroodsuite is ongelooflik mooi, so ook die res van die kamers waar die res van die familie gebly het. Die uitsig is pragtig. Ontbyt heerlik, personeel vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel en weer hier kom bly.

Francis H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties met 'n goeie ligging.

Goeie diens. Lekker beddens.