Crystal Rose Lodge & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crystal Rose Lodge & Spa is in Krugersdorp 19 km vanaf die Wieg van die Mensdom. Gratis WiFi is beskikbaar en die lodge het 'n buitemuurse swembad en 'n speelpark vir kinders.

Die verblyf beskik oor 6 standaardkamers, 2 deluxe-kamers, 3 gesinskamer en 'n wittebroodsuite. Elke kamer het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat badkamer. Handdoeke en linne is beskikbaar.

Crystal Rose Lodge & Spa het 'n restaurant met 'n verskeidenheid disse en daar is 'n kroeg wat gelisensieerd is. Die spa bied masserings en behandelings wat gaste vooraf moet beskikbaar. Die lodge het ook 'n kapel en troulokaal op die perseel.

Die Sterkfonteingrotte is net 3,5 km vanaf die lodge en ander nabygeleë besienswaardighede sluit die Renoster en Leeu Nasionale Reservaat, Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin en die Cradle Stone Mall in. Lanseria Lughawe is net 32 km weg en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 98 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crystal Rose Lodge & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za