Cuckoo Ridge Country Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 27 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Cuckoo Ridge Country Retreat is in die hartjie van 'n inheemse woud geleë en bied 'n rustige wegbreek wat oor die welige plantegroei en nabygeleë vrugteplase uitkyk. Die pad kronkel deur 'n inheemse landskap en as jy gelukkig is sal jy 'n rooiduiker, bosbok, blouapies en muishonde raaksien.

Kom span uit in die son by die rotspoel of in die skadu van die boma met 'n boek uit on biblioteek. Die privaat onderakstoepe het uitstekende uitsigte oor die Majajekulo-riviervallei. Braai onder die sterre, terwyl jy na die Afrika-nag. Op 'n stil aan sal jy die kabbelende water van die rivier en die groep van die nagapies hoor.

Cuckoo Ridge bied verblyf in 5 chalets wat uniek versier is. Gaste kan kies tussen B&B-chalets en Selfsorg-chalets. Elke B&B-chalet het 'n koning- of koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat sitkamer. Elke selfsorg-chalet het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer en -eetarea wat oor 'n TV met sekere DStv-kanale beskik, lugversorging in die slaapkamer, 'n plafonwaaier in die sitkamer, 'n haardroër, en koffie- en teemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien, asook japonne, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot WiFi en onderdakparkeerplek.

Cuckoo Ridge is sowat 26 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af, en sowat 3 km van die Sabie River Adventure Centre wat riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, perdry en meer bied.

Die Panorama-roete bied daguitstappies na God's Window, Blyderivierpoort, Bourke's Luck Potholes, Pelgrimsrus en verskeie watervalle.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cuckoo Ridge Country Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 430 R1 144 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 27 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false