LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cuckoo Ridge Country Retreat | LekkeSlaap
+59

Cuckoo Ridge Country Retreat

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Cuckoo Ridge Country Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Heleen D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

'n Pragtige goedbeplande retreat. Dit was werklikwaar die moeite werd om daar oor te bly. Ons het selfs ons verblyf verleng! Alles is keurig gedoen, net die beste afwerking en van hoogstaande kwaliteit.

Ken M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and extremely friendly staff.

Rooms exceeded our expectations - neat, clean and well laid out. Beautiful stoop for sundowners - easy drive to Kruger-Phabeni gate.

Jacques V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Ontspannend en rustig.

Pragtige omgewing. Wonderlike verblyf maar die mense laat jou soos familie gevoel. Beveel ten sterkste aan.

Cuckoo Ridge Country Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Jacques, ek waardeer regtig baie!
Sien uit om julle weer eendag te verwelkom.

Cuckoo Ridge Country Retreat
Gezani C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gezani C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

In terms of safety Cuckoo Ridge is on point. It's a wonderful place, people are friendly and welcoming but the one thing that I wished they had was a pool - I longed for that but unfortunately they don't have.

Cuckoo Ridge Country Retreat's terugvoer

Dear Gezani,

Thank you very much for the review, it is much appreciated indeed. With regards to the pool, it is situated right next to the breakfast area. I realize that the pool is at the homestead, however, guests are welcome to use it. Sorry if I failed to mention it at check-in.

Kind regards,
Lizé Louw
Cuckoo Ridge

Cuckoo Ridge Country Retreat
Vanaf R1 580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-pad, Plaas Tevrede, Uitbreiding 31, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViMjcyMTRjLWM1YmEtNGYwMC04ODI4LWUxYTAwNzJkMzRkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 580  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 R536 Sabie Road Farm Tevrede, Portion 31 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.040682 31.004172
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!