Louis Trichardt Akkommodasie by Cuckoo's Nest Guest House | LekkeSlaap
+40

Cuckoo's Nest Guest House

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Cuckoo's Nest Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mercia B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B
Besigheidsreis

Baie aangenaam en verblyf geniet.

Baie vriendelike personeel, uitstekende diens, baie skoon. Pragtige tuin. Sal definitief aanbeveel.

Samuel B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek in Louis Trichardt-omgewing.

As jy soos ons uit Gauteng die noordelike deel die Kruger Wildtuin wil bereik, gebruik gerus Cuckoo's Nest vir oornagplek. Dis gerieflik naby Louis Trichardt (minder as 10 minute) en sy indrukwekkende tuin skep die beeld van 'n oase. Priscilla was baie behulpsaam en eienaar Mark Kirk-Cohen het aanbeveel ons ry aan op die N1 om via R525 by Pafuri-hek in te gaan, eerder as op R524 deur Thohoyandou na Punda Maria. Hy het 'n interessante wynkelder op die stoep. Ons netjiese kamer in die anneks, reg langs die huis, was nuut en pragtig ingerig. Nomsa het moeite gedoen met aandete (bespreek vooraf) en die ontbyt was perfek. Ons sal weer hier bly.

Neels G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie netjiese, skoon kamer. Heerlike ontbyt.

Linda D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar bly!

Dankie vir jul vriendelikheid!

Bert D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert D
Gesin met tieners

Dit was nou regtig lekker.

Kamer was skoon. Diens is vriendelik en ontbyt was lekker.

Edna G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna G
Gesin met tieners

Heerlike, gerieflike ruim kamers.

Die kamers is baie netjies en skoon. Ons het die familiekamer gehad en dit was baie ruim. Badkamers is netjies en skoon.

Maleke S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleke S
Gesin met klein kinders

It was beautiful and clean.

Cuckoo's Nest was excellent. It's location is breathtakingly amazing. The room was spacious and clean, the staff treatment excellence, breakfast yummy. If they could just work on the room that was above us. All in all our stay was amazing and suitable for the physical and emotional healing that I needed. Thanks to all of them.

Thinus G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G
Besigheidsreis

Baie lekker.

Naby dorp met baie goeie geriewe.

Lukas V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V

Excellent service and a very pleasant stay.

Our stay at Cuckoo's nest was very pleasant and the surroundings are beautiful. I would definitely recommend it for anyone going to Louis Trichardt.

Graeme P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eersteklas en strategies geleë vir beide die noorde en die wildtuin. Baie netjies.

Diens is goed en gasvry. Gebouw prachtigen tuin alsook zwembad uitstekend.

Jan G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G
Besigheidsreis

Very nice.

Great place to overnight.

Vanaf R1 395
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 395
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 395
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vondeling Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2MDkxMmRkLWUwYWMtNDUxNi05NGExLWJhZjU4NmQ5YjMyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 395  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Farm Vondeling Off the R524 0920 Limpopo 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -23.053045997646 29.943922585319
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za