LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Gastehuis in Cullinan

Cullinan Diamond Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Elmarie O
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

'n Absolute juweel. 'n Absolute juweel! By aankoms warm en vriendelik ontvang deur Yvonne, wat seker gemaak het dat ons alles het wat ons benodig. Elke personeel lid was vriendelik en behulpsaam. Die geriewe is skoon en netjies en die beddens baie gemaklik. Die tuine is asemrowend mooi. Die ontbyt is uit die boonste rakke. Ons sal vir seker weer by Cullinan Diamond Lodge tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlik gebly by Cullinan Diamond Lodge. Ons het heerlik gebly by Cullinan Diamond Lodge! Die lodge is baie netjies, skoon en ons het die lekkerste ontbyt geniet die oggend voordat ons weer moes vertrek. Alles was perfek en ons sal beslis weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Sal beslis weer hierdie interessante historiese dorpie besoek. Kort verblyf 1 nag. Puik akkommodasie, stylvol met uitstekende diens en professionalisme. Ontbyt was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen D
1 nag
5.0
Jul 2026

Kort verblyf 1 nag. Puik akkommodasie met uitstekende diens. Cullinan so mooi. Akkommodasie is pragtig en stylvol. Kamers skoon en netjies. Ontbyt ingesluit, heerlik. Kort verblyf 1 nag, sal definitief weer hier wil tuis wanneer ons die area kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricarda V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Puik netjies, ruim en gemaklik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Cullinan Winter Wine Festival. Ons het baie lekker daar gebly, baie rustige omgewing en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louw
Cullinan Diamond Lodge
Morning Thank you once again for choosing Cullinan Diamond Lodge. It has been an honour to have you visit us. Have a wonderful day!

Louise C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker en geniet. Baie lekker, vriendelike staf, baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla Y
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Heerlik. Verblyf was baie goed en kamers is baie netjies ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Comfortable stay with room for improvement. The lodge is conveniently located and offers secure, well-lit covered parking. We stayed in Room 7, which was impressively spacious and featured both a double shower and a bath. While there is a tea and coffee station, it feels a bit basic for a 4-star establishment. Adding bottled water, fresh milk (rather than just creamer), and a French press or Nespresso machine would really elevate the experience. Regarding the food: we ordered a platter of samoosas and spring rolls upon arrival, but unfortunately, they were quite tasteless and disappointing. However, breakfast was a highlight—tasty and accompanied by great cappuccinos. Overall, we’d recommend this lodge for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Affordable and convenient. Host was accommodating and rooms were neat. Cozy. Affordable and convenient. Host was accommodating and rooms were neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Hotel Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 55 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjY4Mzc5LWNhNjUtNDAwMi05YTY1LWMzZWI5ZTBiM2ZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 2 Hotel Street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672889360123 28.518898487091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang