LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Gastehuis in Cullinan

Cullinan Diamond Lodge

  • Slaapplek vir 55 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Hotel Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cullinan Diamond Lodge is 'n eksklusiewe lodge en konferensie-venue in Cullinan. Klop by ons aan as jy op soek is na hartlikheid, en ouwêreldse gasvryheid wat mooi pas by die unieke atmosfeer van dié myndropie oos van Pretoria.

Ons het 28 en suite-kamers met dubbelbeddens of enkelbeddens. Elke kamer is goed toegerus en het 'n veranda.

Cathy's Art Gallery en 'n restaurant is beskikbaar op die perseel. Die lodge is ideaal vir troues, konferensies, spesiale familiesaamtrekke en sakegeleenthede.

Cullinan Diamond Lodge se ligging is puik - 45 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en 20 minute vanaf Pretoria-Oos. Vervoer na en vanaf die lughawe kan gereël word met die bestuur.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Elmarie O
5.0
'n Absolute juweel. 'n Absolute juweel! By aankoms warm en vriendelik ontvang deur Yvonne, wat seker gemaak het dat ons alles het wat ons benodig. Elk...
Sien meer
Sep 2026
Mia V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly by Cullinan Diamond Lodge. Ons het heerlik gebly by Cullinan Diamond Lodge! Die lodge is baie netjies, skoon en ons het die lekkerste on...
Sien meer
Aug 2026
Colleen D
Saam met vriende
5.0
Sal beslis weer hierdie interessante historiese dorpie besoek. Kort verblyf 1 nag. Puik akkommodasie, stylvol met uitstekende diens en professionalism...
Sien meer
Jul 2026
Colleen D
5.0
Kort verblyf 1 nag. Puik akkommodasie met uitstekende diens. Cullinan so mooi. Akkommodasie is pragtig en stylvol. Kamers skoon en netjies. Ontbyt ing...
Sien meer
Jul 2026
Ricarda V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik netjies, ruim en gemaklik. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 2 Hotel Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Cullinan Diamond Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Hotel Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 55 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjY4Mzc5LWNhNjUtNDAwMi05YTY1LWMzZWI5ZTBiM2ZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 2 Hotel Street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672889360123 28.518898487091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang