Cunningham Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cunningham Cottage is in Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Omdat Kuruman bekend is vir sy bekende "Oog", 'n natuurlike fontein wat die dorp van water voorsien, het Cunningham Cottage genoeg water. Twee van die waterkanale loop deur die eiendom, sowel as 'n natuurlike riviertjie wat deur die oorstroming van die Oog veroorsaak word. Hierdie wonderfontein verskaf 20 miljoen liter water op 'n daaglikse basis.

Verblyf bestaan uit 9 eenhede en bied slaapplek vir 18 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, lugversorging, DStv, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar, en sleepwaens is welkom. Ons bied 'n vol ontbyt (Engels of kontinentaal) en aandetes en middagetepakkies op versoek.

Kuruman is ook 'n poort na die Namakwaland, Namibië, die Kalahari-streek en die Kgalagadi Oorgrenspark wanneer jy op vakansie is of na myndorpe vir besigheid gaan. 'n Roofvoëlroete is geïdentifiseer na die noordwes van Kuruman in die Kalahari. 'n Groot verskeidenheid valke, arende, uile en aasvoëls word gereeld op hierdie roete gewaar. Die groot aasvoëlkolonies is indrukwekkend. Die dorre streek, met Kuruman as die oase, praat met die siel en die gees.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cunningham Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za