Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cunningham Cottage

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Cunningham Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alida L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Enkelreisiger

Sentraal geleë, gesellige atmosfeer.

Wat vir my spesiaal was, was die Panado en Strepsil wat in die badkamer is met kamerjasse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie Alida. Kom gerus weer. Dit was lekker om jou hier by ons te he.

Groete

Gert & Bernice

Cunningham Cottage
Elrena S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige fasiliteit, skoon, vriendelike gashere en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Besigheidsreis

Huis weg van die huis.

Wat 'n aangename verrassing! Ek moes vir 2 aande oorbly vir werk, en Cunningham Cottage het plek gehad. Ek ry gewoonlik deur Kuruman, en slaap nie oor nie, maar die keer moes ek. Ek het dus geen verwysing gehad van goeie plekke nie, en die website se reviews het baie gehelp op te kies. Cunningham se eienaars woon op perseel en is onmiddelik beskikbaar vir advies, ens. Die kamer was ruim, skoon, met alles wat nodig is. Ontbyt is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie Herman. Slaap gerus weer oor, moet nie deur ry nie.

Groete

Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Alex F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, warm and welcoming.

Cunningham Cottage is a real oasis for travellers - comfy night's sleep, delicious breakfast. Just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Thanks Alexandra. You are always welcome here. Hope to see you again. Gert & Bernice

Cunningham Cottage
Debbie W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant and comfortable stay.

Nicely decorated, very clean, pretty garden, great breakfast served and hosts were very friendly. Extra touches like sherry and chocolates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Thanks Debbie.

Please stay over again.

Gert & Bernice

Cunningham Cottage
Anna H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Saam met vriende

Gasvry, netheid, kos en ontvangs puik.

Sal weer terug kom en daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Thanks Anna. Please stay over again. Gert & Bernice

Cunningham Cottage
Liezell Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezell Z

Wat 'n aangename verrassing in die Kalahari!

Ons was 'n groep van 9 mense wat oornag het by Cunningham Cottages. Die egpaar het ons vriendelik ontmoet, die kamers was perfek en uiters netjies, die ontbyt die volgende oggend was smaaklik. Ons was ook aangenaam verras om te sien daar is 'n koffieroostery in die koffieshop waar ons die ontbyt genuttig het. Ons sal definitief weer by Cunningham Cottages oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie Liezell. Lekker groep om as gaste te he. Kom gerus weer.
Ek glo die koffie het dit gemaak.

Groete
Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Coenraad D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie opsie.

Eienaars van die gastehuis gaan uit hulle pad om seker te maak alles was perfek. Baie netjiese kamers en ontbyt was uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie Coenraad. Kom gerus weer.

Groete

Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Johann P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid ongekend.

Het my bygestaan met vervoer na en van die aand se resturant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Alles n plesier. Mooi bly!!
Groete
Gert & Bernice.

Cunningham Cottage
Johann P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met vriende

Gasvry en behulpsaam met alles!

Gert het sy motor vir my geleen om daar naby te gaan eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Was n plesier Johann. Dankie vir die oorbly.
Groete
Gert & Bernice

Cunningham Cottage
Mark P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Gesin met tieners

We loved it and would recommend the cottages to everyone.

Get stop over and all the workers staying there talks a lot for the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Thanks Mark. Hope to see you and the family soon!

Regards,
Gert and Bernice.

Cunningham Cottage
Ronell V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell V
Enkelreisiger

Goeie diens.

Goeie diens en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie Jacques, vir jpu terugvoer. Kom gerus weer.

Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Retha M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf.

Baie gasvry ontvang. Die kamer is netjies en skoon. Pragtige tuin met baie water, wat heerlike lafenis in die hitte was. Het dadelik vriende gemaak met die hond, wat ons ook baie tuis laat voel het. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie Retha vir jou resensie. Ek is bly dat julle ons plek geniet het. Kom gerus weer.

Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Bradley K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location. Great hospitality.

The guest house is situated very close to all the spots you would want to see in Kuruman. The hosts are very friendly and have a beautiful garden, which you can walk through. Breakfast was also very tasty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Thanks for your positive feedback and we are glad that you enjoy our facilities. Please call again.

Gert and Bernice.

Cunningham Cottage
Ronell V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V
Besigheidsreis

Beautiful guest house with very friendly and helpful hosts.

The decor of the rooms are stunning. Beautiful and peaceful garden. Hosts are very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons is hartlik ontvang. Plek is pragtig. Mooiste mooi kamers en badkamers. Dis 'n stunning plek. Baie heerlike ontbyt geëet. Ek sal die plek absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie Anita. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ek is bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer!
Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Karien C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C
Gesin met klein kinders

Awesome diens. Skoon en gerieflik. Kos was fantasties. Hoogs aan te beveel.

Dit was soos om by 'n oase te arriveer na 'n lang dag se harde ry. Gert en Bernice is wonderlike mense, so gaaf en tegemoetkomend. Was wonderlik om by hul te kon oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Baie dankie, Karien. Kom kuier gerus weer, julle is altyd welkom.

Groete,
Gert en Bernice

Cunningham Cottage
David P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker gebly en super vriendelike staff. Goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie David. Julle is altyd welkom!

Groetnis,
Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Willem V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig en baie vriendelike gasheer.

As jy 'n ver pad na die Kgalagadi toer is Cunningham Cottage die regte plek om oor te slaap. Die gasheer het uit sy pad gegaan om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Aandete en ontbyt was heerlik. Welgedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Willem. Dit was lekker om julle te ontvang.
Groete,
Gert Kotze

Cunningham Cottage
Ronel V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede met alles.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlike ontbyt, goeie bed en linne. Rustige atmosfeer na 'n besige dag. Jul kan gerus daar inboek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie Ronel. Hoop ons sien julle binnekort weer!!!
Groete,
Gert en Bernice.

Cunningham Cottage
Banie P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banie P
Gesin met tieners

Vyfster-diens.

Baie goeie diens en sal defnitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Dankie Banie, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Groetnis

Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Schalk P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk P
Saam met vriende

Vriendelik, verwelkomend, rustig, aangenaam.

Dit was 'n aangename verblyf sonder enige verrassings. Vriendelike gasvrye atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Beste Schalk,

Dit was aangenaam om julle hier te hê.

Groete,
Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Dawie D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Beste de Klerks
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd baie welkom en ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Beste groete
Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Carel J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring, persoonlike aandag, baie goeie kwaliteit.

Miskien ietwat duurder as ander plekke. Maar waarde vir geld. Uitstekende diens, wonderlike atmosfeer, in Kuruman soek ek nie 'n ander plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Beste Carel en Philia
Dankie dat julle gekies het om hier te bly. Ons waardeer die positiewe terugvoering en vertrou dat ons julle weer hier sal ontvang. Julle is altyd baie welkom
Vrede
Gert en Bernice

Cunningham Cottage
Lourens E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Vriendelik ontvang. Die kamers is netjies, mooi gedekoreer en skoon. Daar is 'n yskassie en koffiefasiliteite in die kamer. Badkamers is ruim en netjies. Die kamers is geleë langs 'n pragtige tuin. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Hi Peet

Dankie vir julle oorsig en ons is bly dat julle ons plek kon geniet. Kom gerus weer.

Gert & Bernice Kotze

Cunningham Cottage
Gerhard L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal.

Ons het een nag oorgeslaap op pad na die Kaap. Ons was baie beïndruk met Cunningham Cottage. Ontvangs was vriendelik en ons is na ons kamer en uitleg van die huis gewys. Dit is baie rustig en ons kon op die stoep sit en 'n wyntjie geniet. Die kamers was lieflik en ontbyt was baie goed. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cunningham Cottage se terugvoer

Gerhard, dankie vir jou oorsig. Ek is bly dat ons julle kon akkommodeer en julle is altyd welkom.
Groete
Gert

Cunningham Cottage
Henri V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en sentraal geleë.

Aangename, netjiese en skoon verblyf in Kuruman. Sentraal geleë met 'n pragtige tuin. Dis rustig en net 'n klipgooi van die dorp af. Diens van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met klein kinders

Vriendelike eienaars, heerlike ontbyt en baie mooi en gerieflike kamers.

Dit was wonderlik om daar te kon oornag. Dit was rustig gewees. Die plek is regtig baie mooi. Die ontbyt was heerlik en die kamer was asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jen J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen J
Saam met vriende

Perfect spot to break our long journey.

Centrally located, lovely hosts, clean and tidy with a delicious breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjies. Sal weer daar oorbly.

Sal weer daar oorbly. Moet net mooi kyk om die plek te kry, kort beter aanwysings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cois D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig!

Gasvrou baie behulpsaam, ek dink dit was goeie waarde vir geld. Baie skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Vriendelike ontvangs en diens. Goeie ontbyt. Kamer klein, maar netjies, en goed vir een nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Sal beslis weer hier kom oornag. Dit word beslis aanbeveel.

Die kamer is smaakvol en baie gerieflik. Ontbyt is van hoogstaande gehalte. Die gasvrou en gasheer het ons gulhartig ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David A - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service and breakfast!

Could do with an intercom at the gate for late arrivals!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stilte en heerlike ontbyt!

Vriendelike plattelandse gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, alles wat jy nodig het en meer ...

Puik! Die perfekte oornagbestemming! Sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cunninghamstraat 24, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5OTQxZjg2LTM1ZjYtNGI5MC1iYzhlLWJhNWI0YjQwOWI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 24 Cunningham Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.455160004428 23.43687415123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem