Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Curiocity Joburg

Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Curiocity Joburg
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Judith S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith S
Enkelreisiger

Had a pleasant stay.

The front desk people very friendly and helpful. Enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kumie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kumie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ervaar die hart van Johannesburg.

Mens kan die kleur en geur van Suid-Afrika en Johannesburg in 'n veilige en vriendelike omgewing ervaar. Jy leef op straatvlak met genoeg veiligheid en gemak. 'n Onverwagte bonus is eklektiese kunstige skilderye en objekte wat nie net jou aandag trek nie, maar ook mens laat dink. Die ligging is uitstekend en omring van interessante restaurante met 'n verskeidenheid van kos en lewendige vermaak. Selfs die DJ's wat musiek speel op die perseel oor naweke bring 'n interessante verskeidenheid van moderne musiek wat selfs die ouer persoon kan geniet. Die personeel hou by die reëls van geen geraas na 22:00 en sorteer probleme vinnig uit. Die geriewe is basies, soos wat mens van rugsaklosies verwag, maar die perseel word skoon en netjies gehou. Selfs die ander besoekers was vriendelik, want die omgewing skep 'n gevoel van veiligheid met aan diens sekuriteit binne en buite vir die hele blok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokukhanya J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokukhanya J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Curiocity is such a great place to meet new people and enjoy yourself in general.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Curiocity Joburg se terugvoer

Thanks for choosing to stay with us! We do hope to host you soon again.

Curiocity Joburg
Vanaf
R528
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R528
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R528
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fox-straat 302, Jeppestown, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA830ab44e8abf67c01df76361e756abf5b897031db279d113cf23343e14bf439ad933a5a7bc8b5a96e84f2ba34cefedd317c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R528 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 302 Fox Street Jeppestown 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.203985845866 28.061410588955