LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Curious Giraffe | LekkeSlaap
+10

Curious Giraffe

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rokewoodlaan 12, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Curious Giraffe is 'n ateljee-woonstel in Die Boord in Stellenbosch.

Die ateljee-woonstel is op die eienaar se perseel. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n dag en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n platskerm-TV met volledige DStv.

Daar is groot deure wat lei na 'n privaat tuin met stoepmeubels en braaigeriewe. Parkeerplek is by die voordeur agter 'n veiligheidshek beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Curious Giraffe is sentraal geleë en is stapafstand vanaf Die Boord Superspar-sentrum met 'n apteek, wegneemrestaurante en veel meer. Dorpstraat se vele kuierplekke is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Curious Giraffe sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Curious Giraffe
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Rokewoodlaan 12, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Curious Giraffe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R875
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R875
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rokewoodlaan 12, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c6a8f55543ed27aa62f43749115da588f44f9784bb7a0e90ae4fb6254cbc3e580d1132b7f7e3420edc7b5f12c2e6fe0bb25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875  per nag (vir 3 persone) 35 5 1 5 12 Rokewood Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.94724290013 18.852138393848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!