Cybelle Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 15 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Cybelle Beach House in Woodbridge Island bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige strandhuis wat na die see front. Dit het 'n privaat paadjie wat na die strand lei. Woodbridge Island is 'n sekuriteitskompleks wat deur die see omring word en is langs 'n strandmeer wat gewild is vir kajakvaart.

Die huis is kindervriendelik en het 3 slaapkamers. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n bababed vir 'n baba of kleuter en een van die kamers het 2 enkelbeddens. Alle slaapkamers het ’n dubbelbed en twee van die kamers het ’n en suite-badkamer. Daar is ook ’n aparte badkamer.

Daar is 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis het 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n kaggel en TV. Gasbraaigeriewe is beskikbaar.

Die huis het 'n pragtige privaat tuin, en gaste het toegang tot 3 gemeenskaplike swembaddens in die landgoed. Die landgoed is naby restaurante, 'n fietsroete wat na Blouberg en die middestad lei, en die MyCiTi-bushalte. Die strand is gewild onder branderryers en vlieërbranderryers.

Slaapplek

'n Bespreking by Cybelle Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Italiaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cybelle Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af. Geldig vanaf 15 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za