Cycad Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cycad Place is in Carlswald, Midrand en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne, besoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.

Dié gastehuis beskik oor 4 suites en elke suite het ‘n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook ‘n TV met sekere DStv-kanale, ‘n sitarea met gemaklike sitplek en gratis WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is ook konferensiegeriewe en ontbyt is teen ‘n ekstra koste beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel in ‘n toesluit-motorhuis beskikbaar.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cycad Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za